Goeienaand Patrolers,
Van ons heel beste vriende is op pad terug uit die buiteland en oorweeg ernstig om 'n Patrol vir die volgende klompie jare aan te skaf.
Op hierdie stadium het hulle nie ernstige voorkeure nie.
Begroting is ongeveer R350 000,00 en hulle is nie haastig nie. Laat weet asb as julle iets raakloop / sien / het?
Nuwe bekeerling soek 'n 'trol
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests