Page 1 of 1

2001 4.5 GL Patrol te koop

Posted: 14 Aug 2018 11:41
by RuanTheyse
Dag almal

Die volgende Patrol is in die mark. Prys is R80 000 (Onderhandelbaar). Km 280 000. 4 Nuwe BF Goodrich bande. 4 nuwe Bilstein shocks. Goeie werkende toestand.

Kontak Albert by 083 940 5651. Slegs persone wat waarlik belang sou stel in die voertuig.