Page 1 of 2

Patrol 4.8 for sale

Posted: 26 Feb 2018 15:41
by Louis Nel
Middag almal, ek lat weet net een van my pa se friende het vir hom een van die nuwe Patrol Y62 gekoop en sy ou 4.8
staan nou by Vryheid Nissan. Ek sal fotos organize een of ander tyd maar hy het 23k Km op die clock.

Brand Spanking new as jy my vra. En ek ken die oom persoonlik ook. Fred Drieselman, bajie saam hom en die ouers falsbaai toe ens. Hy pas sy goed op soos goud.

So ja dis dit. As iemand n spotless 4.8 wil he, dis die een!! Hy is spier wit en hyt nog die plasic om die hubs ook!
Ek het nou nie prys gevra nie want ek het nie genoeg geld nie so, Jul sal maar moet bel en uitvind.

Lekker dag verder.

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 26 Feb 2018 16:18
by Rhett
Thanks Louis

Do you know the year model?

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 07:24
by Wilkie
enige foto's of iets ...kontak nommer,s..???

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 07:33
by georgeb
Louis het nou verdwyn soos 'n groot speld - en saam met hom die kontaknommer....

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 07:44
by SJC
Mc Manus Nissan Vryheid
43 STRETCH CRESCENT
Vryheid East, Kwazulu-Natal, South Africa 3100
034 983 237
Tracy - +27 83 seven three four 39753

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 10:54
by hugejp
:goodpost:

Baie slim Fanus...

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 12:25
by SJC
2013 model (iirc)
R420k
19112 km...
Waiting for photos...

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 14:41
by SJC
image.jpg
image.jpg (128.35 KiB) Viewed 3943 times
image.jpg
image.jpg (115.87 KiB) Viewed 3943 times
image.jpg
image.jpg (144.56 KiB) Viewed 3943 times
image.jpg
image.jpg (113.58 KiB) Viewed 3943 times
image.jpg
image.jpg (121.92 KiB) Viewed 3943 times
image.jpg
image.jpg (115.15 KiB) Viewed 3943 times

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 15:21
by Jules
Pragtig man pragtig :woo:

Re: Patrol 4.8 for sale

Posted: 27 Feb 2018 15:43
by Louis Nel
Ja dis my bad ek kon seeker die nr gelos het, ek het maar aangeneem julle sal hom sommer google :)
Ek het vandag ge organize vir pics met n friend se foon want myne is gesteel. Maar ek sien dis sommer ook klaar gedoen.

Good stuff!