Page 1 of 1

Hoekom verkoop die Patrol3.0i nie

Posted: 03 Feb 2018 09:49
by Jules
https://www.cars.co.za/for-sale/used/20 ... a/2955590/

Ek sien hy is al n ruk beskikbaar

Shalom

Re: Hoekom verkoop die Patrol3.0i nie

Posted: 03 Feb 2018 13:53
by georgeb
Jules - lyk my sy neus was op 'n stadium onder die water - of ten minste die buffer en die kolligte - laasgenoemde lyk geroes binne.