Page 2 of 2

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 19 May 2017 08:04
by Alex Roux
Wilkie wrote:
SJC wrote:Soek jy nog n patrol Alex? :lol:
ek dink hy hinker na n koolstoof
Michael wrote:Ek dink almal het n bietjie koolstoof in hulle......hulle weet dit net nie :lol:
Ag nee wat, ek het nou seker genoeg Patrols vir eers.
Moet nog werk aan die afdakke op die werf voor ek nog kan aankoop. :mrgreen:
Moenie my vrou se nie, maar as ek 'n koolstof sou koop, dink ek sal dit eerder 'n 4.2 GQ wees.

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 19 May 2017 09:28
by Maaster
I do not have an EGT installed. Honestly did not think it was necessary.

Verder is julle reg - almal soek 'n oliebrander!

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 19 May 2017 09:35
by SJC
Alex Roux wrote: Moenie my vrou se nie, maar as ek 'n koolstof sou koop, dink ek sal dit eerder 'n 4.2 GQ wees.
Het Dirk nie een te koop nie?
Jy kan hom by my parkeer tot die afdakkie reg is.. :wink:

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 19 May 2017 10:59
by NMAD
Selling for a good price, good luck with the sale

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 19 May 2017 11:44
by Dustin
Quick question Leon.
Those Pirelli Scorpio MTR's, how do you find them in terms of road noise, road grip, offroad performance and wear ?

Re: 3.0 GL for sale

Posted: 05 Sep 2018 16:02
by Peter Kerford
Hi Leon

I know its been a while since you posted the advert but I would like to check to see if this vehicle is still available?

Thanks
Peter
082 888 9970