Page 1 of 2

Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 14:51
by Theuhan1
Middag Manne

Ek dink om dalk my Rat Rod Extreme GQ Patrol te verkoop, ek wou hoor wat julle dink ek vir hom sou kon kry.

1992 Swb GQ

Heine Duraan wat national karre bou het sy agter kontrol arms langer gemaak om die diff met 10" terug geskyf.
Dak is af gesny en vol roll cage met syl top, gedoen deur Ben van BG auto Fit
Custom voor en agter bumper's en rock sliders ook deur BG Auto fit
1UZFE Lexus V8 met Spitronic management, Patrol Ratkas
5 x comp 15" alloy beadlock rims
5 x 35" Simex bande
4 x racing seats met 4 point harnas
standard agter diff lock
OME susp
comp fuel cell
tube en oorsproklike deure

Die voertuig is met a verf wat roes geverf om die Rat Rod look te kry.

Hierdie is nie n toer Patrol nie, die is n hardcore comp trok, maar hy is op die pad sodat jy kan ry waar jy wil wees.
IMG-20160323-WA0009.jpg
IMG-20160323-WA0009.jpg (211.62 KiB) Viewed 3749 times
FB_IMG_1457070805900.jpg
FB_IMG_1457070805900.jpg (162.78 KiB) Viewed 3749 times
187.JPG
187.JPG (2.01 MiB) Viewed 3749 times

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 14:58
by Michael
Hi Theuhan, lyk na n lekker speelding daai!

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 15:53
by Theuhan1
Dit is n baie lekker speel ding, en hy klink en ry great.

Maar ek gaan nou n pypkar bou en wil die geld daarvoor gebruik.

Ek kan hom op breuk vir parte en heel moontlik meer kry as hom net so te verkoop, maar sou eerder wou he iemand moet hom koop wat hom gaan geniet.

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 16:13
by Wilkie
Nice.. baie nice..... :think: :think:

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 16:21
by Tinus lotz
Wat het jy in gedagte gehad?

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 09 May 2017 16:57
by Michael
Wat sou jy wou he vir die rims en tyres?

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 10 May 2017 12:06
by Theuhan1
Tinus ek kyk na R80 000.00 kan R100 000.00 as ek hom opbreuk vir parte.

Michael, ek wil hom nou verkoop as n unit, as ek besluit om hom op te breuk het ek reeds n offer vir R22 000.00

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 10 May 2017 13:41
by Theuhan1
Kyk die lekker travel
18423089_1915054852107947_1343279726654840273_o.jpg
18423089_1915054852107947_1343279726654840273_o.jpg (124.25 KiB) Viewed 3661 times

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 10 May 2017 14:46
by Tinus lotz
Legit.... :surprised:

Re: Extreme Patrol MWB

Posted: 11 May 2017 17:59
by andredurand
Dag se my mater hoop jy kry in kooper en sien uit om jou pyp kar te sien plaas foto.s groete