@ patrols 95 en 96 for sale

Post Reply
BONTIE FS
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 19 Aug 2009 18:50
Full Name: Frik Bonthuys
Nickname: Bontie
Home Town: Bethlehem S.A.
Current 4x4: Nissan Patrol 3.0di GU
Home Language: Afrikaans /English

@ patrols 95 en 96 for sale

Post by BONTIE FS »

Manne
Ek is 'n nuwe lid en het op die staduim 3 patrols op my werf waarvan ek twee wil verkoop. Hierdie voertuie is in 'n baie goeie toestand en sal met hulle enige plek na toe aandurf.
Die twee wat ek wil verkoop is 'n groen 1995 4.2 SGL en die tweede een is tweekleur goud /blou 1996 4.2SGL.
Ek kry dit nie reg om fotos op die web te plaas nie maar indien iemand belangstel kan ek dit E-pos.
Die manne wat 'n oog knip :sleep: gaan hierdie voertuie mis want dit is my trots wat ek hier verkoop en gaan ek hulle mis.
Hierdie voertuie het ook dan geen roes van enige aard op hulle nie en die klein merkies wat daar was is verwyder.
sel 0832655523
BONTIE FS
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by Jules »

Bontie, is hul Petrol of diesel, email my die fotos op beganeq@intekom.co.za

Groete
Julius
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Abri Hoffman
Patrolman
Patrolman
Posts: 526
Joined: 30 Apr 2009 14:06
Full Name: Abri Hoffman
Nickname: Abri
Home Town: Monument Park
Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
Home Language: Afrikaans
Location: Monument Park
Been thanked: 7 times
Contact:

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by Abri Hoffman »

Prys en milage asb.
2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
User avatar
Rittelin
Senior Member
Senior Member
Posts: 68
Joined: 03 May 2009 11:04
Location: Panorama, CT

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by Rittelin »

:oldtimer: Ek haat halwe advertensies!! :naughty:
BONTIE FS
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 19 Aug 2009 18:50
Full Name: Frik Bonthuys
Nickname: Bontie
Home Town: Bethlehem S.A.
Current 4x4: Nissan Patrol 3.0di GU
Home Language: Afrikaans /English

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by BONTIE FS »

Abri Hoffman wrote:Prys en milage asb.
Ek het dit reeds gestuur maar sien dat daar niks gebeur nie dit nadat ek submit het.
Kom ek kyk of ek nou regkom.
Beide is petrol en die 95 wil ek R95000 hê en het 226 000km op die klok.
Enjin is so stil soos 'n muis met slippers aan.
Die 96 het 203000km op die klok en R95000 sal reg wees hierdie is my droompatrol en ook my eerste.
Groete
Bontie
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by Jules »

Bontie 96 Patrol
Bontie 96 Patrol
Bontie 96 Patrol.JPG (223.63 KiB) Viewed 4086 times
Bontie 95 Patrol
Bontie 95 Patrol
Bontie Patrol 95.JPG (234.77 KiB) Viewed 4086 times
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by Jules »

Great hier is Bontie se 2 Patrols hy het opgradeer na n 2005 Patrol 3.0di GL, HIER IS SY e-pos wat hy gestuur het
Ek kan nie glo hoe ek sukkel om met die Patrol webwerf reg te kom nie want ons sukkel al vanaf gister om info op die stelsel te kry en my seun wat ‘n graad in IT het kom ook nie reg nie en het die info Johannesburg toe geneem en kom nog nie reg nie was baie gelukkig om van die info op die stelsel te kry vanoggend en vergeet ek toe die belangrikste.

Ek gee vir jou fotos sowel as ander info deur, miskien kan jy help.

Die voertuie is beide petrol modelle en die 95 het 226000km op die klok en R95000-00.

Die 96 is 203000km op die klok en R95000-00.

Die 95 kan jy nie hoor as hy luier en is in ‘n baie goeie toestand en is ‘n groen kleur .(sien foto)



Die 96 het 203000km op die klok en ook 96000km en R95000-00 en is goud met blou sien foto en is my eerste Patrol en staatmaker.

Die 96 het ‘n elektroniese ontsteking stelsel en het ek vol gelaai na Jhb 6.3km/l gekry.



Beide hierdie voertuie is in ‘n puik toestand en voel hartseer om hulle te verkoop maar met my opgegradeerde Patrol 2005 3.0di GL moet ek seker van hulle verkoop.



Vriendelike groete
Bontie

SO AS IEMAND BELANGSTEL STUUR VIR BONTIE n PM , as my Patrol nie by my venster gestaan het nie dan sou ek dink Bontie het hom gevat om afteneem
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by KOOS BEST »

Bontie , is die nuwe Patrol wat jy nou het die Hollander s,n wat hy vir sy dogter hier gelos het met lae kilos?Dit was eers by Bethlehem Nissan.
As dit hy is ek self in dit belanggestel vir R 170 000 as ek reg onthou?
Geniet die nuwe een.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
BONTIE FS
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 19 Aug 2009 18:50
Full Name: Frik Bonthuys
Nickname: Bontie
Home Town: Bethlehem S.A.
Current 4x4: Nissan Patrol 3.0di GU
Home Language: Afrikaans /English

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by BONTIE FS »

KOOS BEST wrote:Bontie , is die nuwe Patrol wat jy nou het die Hollander s,n wat hy vir sy dogter hier gelos het met lae kilos?Dit was eers by Bethlehem Nissan.
As dit hy is ek self in dit belanggestel vir R 170 000 as ek reg onthou?
Geniet die nuwe een.
Koos
Koos
Ja dit was vir R250000 by Nissan en verkoop nog vir R273000 en het so R35000 ekstras op met 126000 op die klok.
Jy sal jou hare uittrek as jy weet waarvoor ek dit gekry het.
Ek het net 'n Wentol, Tjm veerstelsel en mooi wiele opgesit en is nou volhuis met net 'n dubble batery wat kort.
Bontie
BONTIE FS
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: 19 Aug 2009 18:50
Full Name: Frik Bonthuys
Nickname: Bontie
Home Town: Bethlehem S.A.
Current 4x4: Nissan Patrol 3.0di GU
Home Language: Afrikaans /English

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Post by BONTIE FS »

Hier is die 95 Patrol
Bontie
Attachments
Patrol 95.jpg
Patrol 95.jpg (31.72 KiB) Viewed 4076 times
Post Reply

Return to “36. Vehicles For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 15 guests