Page 1 of 2

Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 11 Jan 2014 13:12
by rynoverwey@gmail.com
Nissan Patrol 4.8 grx
Very good condition,
2005
150 000
R 160 000
071 603 6247

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 11 Jan 2014 13:57
by Tinus lotz
My kar gewees ek mis hom stukkend die man het nou getrek en om kinders skool toe te ry elke dag is 140km so nie die regte ding daarvoor nie....

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 11 Jan 2014 14:16
by Stefan
Kan ek myne inruil?

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 11 Jan 2014 14:32
by Tinus lotz
Jip ek dink jy kan ja

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 14 Jan 2014 17:55
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:My kar gewees ek mis hom stukkend die man het nou getrek en om kinders skool toe te ry elke dag is 140km so nie die regte ding daarvoor nie....
Tinus, vertel my bietjie meer van die Trol?

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 14 Jan 2014 18:25
by Tinus lotz
Dirk ek het hom gery van 4000km tot en met 145000
Ryno het hom by my gekoop vir n familie kar maar nou woon hulle op n plaas buite warmbad en raak n duur moms taxi ...
Die patrollie is 100% ek het net die ander een gekoop omdat n ander kennis van my geimegreer het en vergeet het om sy kar te verkoop toe los hy hom by my ek het hom toe maar gehou
Omdat hy al die bells en wishlist goed op gehad het vir min geld
Daai 4.8 is reg nuwe 33km2 gediens deur nissan en toe graham
Nog nooit gestamp of warm geword nie ....koop hom ek sal bly wees hy soek n goeie huis

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 14 Jan 2014 21:32
by offroadbiker
Tinus, om eerlik te wees ek het nog nooit eers in 'n 4.8 gesit nie :surprised: Geen idee wat hulle standaard mee uitkom nie? Enige ekstra's op die een? Wat was jou brandstof verbruik op hom?

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 14 Jan 2014 21:49
by offroadbiker
Auto of manual?0

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 14 Jan 2014 22:23
by Tinus lotz
Dirk tiptronic grx al die bells en whistles
hy het n snrorkel en groter bande ek is nie seker of die dakrak en seatcovers ingesluit is nie
6,5km per liter op die highway 5km per liter as jy jaag

Re: Nissan Patrol 4.8 grx For sale

Posted: 16 Jan 2014 10:24
by Jules
Ai Ai wens my skip se geld is nie vasgemaak in my dogter se kar nie anders het ek die outjie toe ogies gekoep :mytwocents:

jammer hy was nie 1 jr terug beskikbaar nie, Dirk ek dink daardie is n baie billike prys, die shape het so bietjie verander maar die die res is dieselfde.

Eendag, eendag koep ek ook nog n 4.8 Auto ( of dalk n 4.0L Pathfinder ) maar het nou eers ander uitgawes wat gecover moet word.

Shalom