Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth

Hi guys,
I am curious, who are staying in my area? I am in Jeffreys Bay.
Maybe we can get together sometime?
Fanie

If you speak of beauty, though alone in the dessert, you will have an audience.....
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T

- Saltman
- Moderator
- Posts: 281
- Joined: 04 Apr 2009 16:03
- Full Name: Herbie Hellstrom
- Nickname: Saltman
- Home Town: Durbanville, Western Cape
- Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5 - Home Language: Afrikaans / English / German
- Location: Durbanville, Western Cape
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Hallo Fanie
Sal jou daar sien oor die einde April se lang naweek as my planne reg uitwerk.
Woon innie Kaap, maar my skoonma bly in Humansdorp en vriende woon in J-Bay.
Ek wil nog Brakkeduine gaan ry met die Patrollie.
Miskien moet ons nader aan die tyd iets probeer reel?
Lekker naweek
Herbie

Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!

-
- Senior Member
- Posts: 137
- Joined: 30 Apr 2009 14:50
- Full Name: Barto de Koning
- Nickname: Zantus
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: '01 4.5 GU & '91 4.2D GQ
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 5 times
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Ek is in PE. Alhoewel ek lid hier is, besit ek nie 'n Patrol op die oomblik nie.
Skree as julle Brakke wil gaan ry, ek sal daar wees, dis my gunstelling trail hier in ons area. Ons 4x4 klub gaan die 24ste April Brakkeduine toe as deel van ons 20ste bestaans jaar vieringe.
Ek weet Dustin is ook van die baai en ek ken nog 2 Patrol eienaars wat ek sal saam nooi as julle 'n Patrol trippie wil doen.

- ClemSlabbert
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: 03 May 2009 09:57
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Fanie ry jy die wit 3L diesel in J-bay ,ek dink ons het al gepraat daar by die strand.Ek ry ook nie n Patrol nie maar sal nie omgee as daar n wit 4.2 t d in my motorhuis kan staan nie , is nog tevrede met die wit 2.8 Pajero
- Saltman
- Moderator
- Posts: 281
- Joined: 04 Apr 2009 16:03
- Full Name: Herbie Hellstrom
- Nickname: Saltman
- Home Town: Durbanville, Western Cape
- Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5 - Home Language: Afrikaans / English / German
- Location: Durbanville, Western Cape
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Hallo Zantus
Watter 4x4 klub se vieringe is daai naweek in April?
Dit sal lekker wees om miskien die Saterdag by julle aan te sluit by Brakkeduine. Wat is die kanse?
Ons ry die 23ste af Baai se kant toe.
Hoe beperk is julle met getalle?
Gesels later
Herbie
Watter 4x4 klub se vieringe is daai naweek in April?
Dit sal lekker wees om miskien die Saterdag by julle aan te sluit by Brakkeduine. Wat is die kanse?
Ons ry die 23ste af Baai se kant toe.
Hoe beperk is julle met getalle?
Gesels later
Herbie
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Hi Clemslabbert,ClemSlabbert wrote:Fanie ry jy die wit 3L diesel in J-bay ,ek dink ons het al gepraat daar by die strand.Ek ry ook nie n Patrol nie maar sal nie omgee as daar n wit 4.2 t d in my motorhuis kan staan nie , is nog tevrede met die wit 2.8 Pajero
Nee, ek ry 'n wit 4500GRX, registrasie nr EKO 4X4 EC. Staan soms in Jeffreys straat geparkeer langs die apteek.
Jy moet by ons KOUGA 4x4 klub kom aansluit, daar is ook Pajero's!! Dit sal lekker wees as jy by ons aansluit. PM my, dan stuur ek vir jou info.
If you speak of beauty, though alone in the dessert, you will have an audience.....
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Hi Saltman,Saltman wrote:Hallo Fanie
Sal jou daar sien oor die einde April se lang naweek as my planne reg uitwerk.
Woon innie Kaap, maar my skoonma bly in Humansdorp en vriende woon in J-Bay.
Ek wil nog Brakkeduine gaan ry met die Patrollie.
Miskien moet ons nader aan die tyd iets probeer reel?
Lekker naweek
Herbie
Ek is in Jbay oor paasnaweek, maar moet ongelukkig werk. Ek het Brakkeduine al 'n paar keer gedoen en is baie lekker, jy sal dit geniet, veral die "roller causter" Patrols eert dit soos 'n mielie!!!
Kom loer in by die apteek in midde-dorp, sal jou graag wil ontmoet
Groete
Fanie
If you speak of beauty, though alone in the dessert, you will have an audience.....
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Hi Zantus,
Dis goed om te hoor van julle. Swambo verjaar die 24ste April, en ek het reeds ander planne vir die naweek. Sal dalk op later stadium iets saam met julle kan doen??
Soos jy se, Brakkeduine is puik!!

- Gerrit Loubser
- Moderator
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 04:30
- Full Name: Gerrit Loubser
- Nickname: Gerrit Loubser
- Home Town: Richards Bay
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Location: Richards Bay
- Been thanked: 11 times
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Is jy dan 'n apteker, Fanie?Fanie1 wrote:Kom loer in by die apteek in midde-dorp, sal jou graag wil ontmoet
Lyk my daar is iets in 'n Patrol wat aptekers aantrek . Hier by ons in RBaai is daar Pierre Pille en Johan Pilletjies, wat albei Patrolliemanne is .
Gerrit Loubser
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
- Fanie1
- Full Member
- Posts: 32
- Joined: 02 Jun 2009 16:36
- Full Name: van Zyl
- Nickname: Fanie
- Home Town: Port Elizabeth
- Current 4x4: 1998 Patrol 4500 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Port Elizabeth
Re: Members in Eastern Cape, PE J-Bay area??
Dis regso Gerrit,
Ek het my 1ste Patrol, 'n 4.2SGL 95 model in 1998 gekoop en sedertien is ek met Patrol's deurmekaar ..... puik voertuie!!!!!
Ek het my 1ste Patrol, 'n 4.2SGL 95 model in 1998 gekoop en sedertien is ek met Patrol's deurmekaar ..... puik voertuie!!!!!
If you speak of beauty, though alone in the dessert, you will have an audience.....
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
(Kalil Gibran)
1998 4500 GRX, Vd Linde Conversion (step1), ARB repl. b/bar, F/runner roof rack with awning, O/back drawers, 80l N/Luna, OME susp, Bridgestone Duelers A/T
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests