Page 1 of 4

Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 29 Jan 2021 16:15
by BNR
Ek is nog nuut op die forum en wil graag van die events begin bywoon.

Ek sien Moegatle is op die beplanning vir 2021, gaan dit nog gebeur volgende naweek, 5 - 7 Februarie?

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 29 Jan 2021 19:27
by Tinus lotz
Jong ek is def in vir saterdag wie is nog in ?

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 30 Jan 2021 01:00
by Alex Roux
Ek is in
Wil sien of Toro die Klip kan ry

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 30 Jan 2021 18:16
by izakjbrt
Gaan ongelukkig nie die een maak nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 31 Jan 2021 06:19
by martyn
:redface: Unfortunately, I'll be missing this one.

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 31 Jan 2021 16:35
by Tinus lotz
Kassie gaan daar wees

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 03 Feb 2021 09:10
by offroadbiker
Attendees:

1. Tinus Lots
2. BNR (Naude Roode)
3. Alex Roux
4. Kassie
5. Peter C
6. Anthony F

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 03 Feb 2021 09:43
by Tinus lotz
Piet het gesĂȘ hy gaan ook sal check en mr anthony ook

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 03 Feb 2021 09:53
by BNR
2. BNR --> Naudé Roode

Re: Moegatle - Camp weekend - 5-7 February

Posted: 03 Feb 2021 09:55
by offroadbiker
Ek sal kyk of ek dit kan maak en as iemand vir my 'n saamry plekkie het, ongelukkig is my ryding nog buite aksie....