Page 1 of 3

2020 Trips - input

Posted: 27 Nov 2019 13:17
by offroadbiker
Below is dates for 2020.

Please give some input on trips for 2020

2020 -School Holidays and Public Holidays
16 February 2020................................................................................... De Wildt - Sunday day trip
27 - 30 March 2020................................................................................. Piesangkloof- day trip / Camp & 4x4 weekend
21-30 March.....School Holiday
10-13 April......Easter weekend................... 4 days..................................... Hennops day trip for those not going away for easter
27-Apr............Public Holiday.....Monday....... 3 days.......9 days 3 days leave
01-May........... Public Holiday.....Friday........ 3 days.......................................Karee Krans 01-03 May 2020 - Camp & 4x4 weekend
13-06 July....... School Holiday
16-Jun........... Public Holiday.....Tuesday........4 days...... 1 day leave................. Taaibos 12-16 June 2020 - Camp & 4x4 weekend
10-Aug...........Public Holiday.....Monday........ 3 days........................................River trip - 07-11 Aug - Camp & 4x4 self sufficient trip
19-28 Sep....... School Holiday
24-Sep.......... Public Holiday.....Thursday.......4 days...... 1 day leave
October.................................................................................................. Dune trip???????????
November................................................................................................ Rust de Winter

January 2020 : Nothing planned
February 2020 : 16 February; De Wildt - Day trip
March 2020 : 27 - 30 March; Piesangkloof - Camp weekend and/or day trip (Close enough for day trip) ... Do the route in reverse
April 2020 : 11 April; Hennops - Day trip
May 2020 : 01 - 03 May; Karee Krans - Camp & 4x4 weekend
June 2020 : 12 - 16 June; Taaibos - Camp & 4x4 weekend
July 2020 : 11 July; ??? - Day trip
August 2020 : 07 - 11 August; River trip - 4x4 long weekend
September 2020 : 24 - 27 September; 3 Provinces - Camp & 4x4 weekend
October 2020 : Dune trip???????
November 2020 : 13 - 15 November; Rust de Winter - Camp & 4x4 weekend

Re: 2020 Trips - input

Posted: 27 Nov 2019 14:17
by Kagiso II
NAMAQUA 4x4 trail PLUS "Road to hell" and then few days RICHTERSVELD [June / July vacation would be ideal for this one.
There is a very challenging 4x4 track in the mountains [Vandersterrberg] that Pieter van Wyk has promised to take the PATROL group {NOT available to general public/tourists]
20170414_172213.jpg
20170414_172213.jpg (1.67 MiB) Viewed 6281 times
20170414_172222.jpg
20170414_172222.jpg (2.34 MiB) Viewed 6281 times
20170414_172235.jpg
20170414_172235.jpg (1.6 MiB) Viewed 6281 times

Re: 2020 Trips - input

Posted: 27 Nov 2019 14:22
by offroadbiker
Hoeveel dae is nodig vir die trip?
Dalk so idee op afstand?
Verblyf?

Re: 2020 Trips - input

Posted: 27 Nov 2019 17:09
by Kagiso II
offroadbiker wrote: 27 Nov 2019 14:22 Hoeveel dae is nodig vir die trip? 8 tot 10 dae
Dalk so idee op afstand? ± 3,000 km [Goerapan is 70% van die afstand]
Verblyf? Kampering al die pad [MIESKIEN 'n chalet vir Augrabies oornag]

Re: 2020 Trips - input

Posted: 04 Dec 2019 12:51
by Ria Pieterse
Ons was in Junie 2014 op ons eie trip in Richtersveldpark en Namibië, kampering langs die Oranje rivier, by Potjiespram en De Hoopkampterreine, om by De hoop uit te kom, kan jy blykbaar nie kom as die riviere in vloed is in die reëntyd nie, want die meeste paaie in die Richtersveldpark SA-kant is in rivierlope,baie stamperige sinkplaatpaaie ook. Die laaste deel na De Hoopkampterrein ry jy af in 'n sytak na die Oranjerivier. In 2014 se Juniemaand, was daar net kouewaterstorte en dit was veilig om in die Oranje rivier te swem as jy wou, die water was YSkoud, maar die dae heerlik warm. As jy foto's neem is die Richtersveldpark 'n fotograaf se droom, baie kontraseffekte. Die mooi foto's hierbo is 'n bewys daarvan.

Re: 2020 Trips - input

Posted: 12 Dec 2019 11:02
by offroadbiker
Die trippies wat langer is as 5 dae is moeilik om te reel as n Forum trip.

Ek sal aanbeveel dat as iemand spesifiek n lang trip wil doen soos bv die Bots trip van 2018, kry die datums, al die detail en geskatte koste bymekaar en sit dit dan op die Forum en hoor of daar belangstelling is, ek sal dan ook dit uitstuur op die Notification Group.

As daar genoeg belangstelling is dan kan vedere reelings van daar getref word.

:mytwocents:

Re: 2020 Trips - input

Posted: 12 Dec 2019 12:42
by Alex Roux
Dirk

As iemand 5 dae+ trips wil reel, laat hulle reel op die forum.
Jy hoef nie alles te reel nie. Maak dit demokraties.

Is Oom mac bereid om Richtersveld te reel. Dan laat Oom reel.

Ek sal help reel op twee:
1) Ek is keen op 'n vroeg in die jaar Moegatle of Berakka trippie (Hennops en de Wildt is te mak - ons hoef nie net een opsie te he nie).
Ek sal reel as ek moet. Net drie mense is nodig om dit die moeite werd te maak.

2) Kan ook help met een langer trippie 3 dae eerder as een, later in die jaar oor 'n langweek. Ek kan net nie 16 Junie naweek nie. Is dan weg.
Ek is keen om weer Babboons te ry, die keer met die Safari. Het nog 5 belangstellendes nodig. Meeste naweke kan werk vir my,

Re: 2020 Trips - input

Posted: 12 Dec 2019 12:51
by offroadbiker
Alex Roux wrote: 12 Dec 2019 12:42 Dirk

As iemand 5 dae+ trips wil reel, laat hulle reel op die forum.
Jy hoef nie alles te reel nie. Maak dit demokraties.
Ek stem, wat ek wil he is dat as iemand n lang trip wil reel hy soveel moontlik info kry en dan post sodat lede n ingeligde keuse kan maak. Alle trips klink lekker as jy dit opnoem maar sonder inligting kom dit nooit van die "vloer" af nie...

Dis kla laat vir 2020 so ek wil kyk vir 2021 om n Nam trip te doen, sal post sodra ek bietjie huiswerk gedoen het. 16 dae minimum maar verkieslik 23, so dit sal klein groepie wees.

Re: 2020 Trips - input

Posted: 12 Dec 2019 12:57
by offroadbiker
Alex Roux wrote: 12 Dec 2019 12:42 Dirk

Ek sal help reel op twee:
1) Ek is keen op 'n vroeg in die jaar Moegatle of Berakka trippie (Hennops en de Wildt is te mak - ons hoef nie net een opsie te he nie).
Ek sal reel as ek moet. Net drie mense is nodig om dit die moeite werd te maak.
Alex ons het heelwat nuwe Patrol ouens bygekry die jaar en van hulle het nog glad nie saam gery nie, dis die rede vir 'n Hennops en De Wildt trip om die ouens deel te maak van die Patrol groep en daar is ook paar wat nie altyd n naweek kan vat nie, soos jy se 3 of meer is genoeg om n "outing" te maak. Dis naby, en bly lekker om uit te kom.

Kyk vir n datum vir Moegatle en Berakka dan kan jy reel :thumbup:

Re: 2020 Trips - input

Posted: 12 Dec 2019 16:30
by Peter Connan
Ek benodig ernstig 'n Moegatle fix!