Page 8 of 8

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Posted: 10 Nov 2019 20:31
by tour de frans
club23 se event en Tinus wat dit onder ons almal se aandag gebring het, was n groot suksses.
Beslis een vir die boeke. Gtr my gunsteling kar. Was mal om hulle almal bymekaar te sien.
Dit was net so great om name en gesigte bymekaar te sit. Lekker om Jorrie weer te sien, en Ricster great seeing you again brother.
Tinus, hoe bedank ek jou, jou bereidwillegheid om oral te help. Dankie vir jou met die aflaai en laai van ons karre. Dankie vir die rondry vir ons.
Dit was n kort besoek, maar beslis lekker om jou weer te sien.
Janus, wat n great ou met wat hy doen vir Nissan en ons Patrols ook raaksien, Awesome.
Was goed om Micheal te ontmoet, lekker om te sien jou passie vir die patrols.
John net so lekker om jou by die event te sien, was so vinnig verby, ek wou kom ordentlik groet...
Weereens dankie vir n great event/kuier. beslis n hoogtepunt van die jaar.
groete

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Posted: 11 Nov 2019 10:13
by ricster
Frans, likewise bud !!!... Pure respect to all the guys that came from far. The GTR guys must have been impressed with the passion of us local Patrollers and you guys from far.

Words cannot describe great this event was !! :bravo: :bravo: :bravo:

Frans, Let us know what the Doctor says was wrong with the patient in the sickbay

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Posted: 12 Nov 2019 05:57
by Michael
Great event and really had loads of fun! Thanks to everyone who come from far and meeting the Cape Town boys in person.

Christo, ek het een van die helmets in Attie se bakkie gekry, ek sal hom aan jou terug besorg :thumbup:

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Posted: 12 Nov 2019 19:39
by ChristoSlang
Michael wrote: 12 Nov 2019 05:57 Christo, ek het een van die helmets in Attie se bakkie gekry, ek sal hom aan jou terug besorg :thumbup:
Thanks Michael - nou kort ons net een...

Maybe het een van daai skelm GTR of Z eienaars die ding in sy kar terwyl die arme Patrol mense die skuld kry? :think: :rolling:

Re: Club 23 invite we going to make smoke

Posted: 13 Nov 2019 07:27
by Tinus lotz
Was in een van die z gewees gister met Janus gechat