NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Post Reply
User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 807
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 76 times
Been thanked: 55 times

NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Post by georgeb »

Goeie middag almal

Ons volgende byeenkoms is ons kampnaweek vanaf DV Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019.

Ons kamp by Qodesh (http://www.qodesh.za.org/) wat aangrensend is tot Berg en Rivier (http://www.bergenrivier.co.za/). Indien jy sou verkies, kan jy ook by Berg en Rivier in die Lodge oorbly of selfs daar kamp.

Ons ry Saterdag die 9de by Berg en Rivier.


Sien gerus die aangehegte info en laat weet asb vir Heleen by 082 318 4780 of julle gaan kom kamp of net vir die dag gaan kom saamry - of plak sommer jou naam hier op die draad.

Bring asb 'n sakkie of vyf hout saam indien jy gaan kom kamp.
Attachments
Info.JPG
Info.JPG (112.96 KiB) Viewed 1576 times
Groete/Regards,

George Brittnell

User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 807
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 76 times
Been thanked: 55 times

Re: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Post by georgeb »

Goeie middag - daar is nog spasie.....so Woensdag hierdie komende week is afsny vir getalle....
Attachments
Info2.jpg
Info2.jpg (90.73 KiB) Viewed 1466 times
Groete/Regards,

George Brittnell

Tommie
Senior Member
Senior Member
Posts: 311
Joined: 27 Dec 2011 18:51
Full Name: Tommie Watkins
Nickname: Tommie
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afr
Been thanked: 37 times

Re: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Post by Tommie »

Middag George.

Kan jy asb my en Mari se name ook op die lys sit. Ons sal die selfde as Jorrie hulle doen. Bykosse, ontbyt en roete asb.

Groete.

Tommie

User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 807
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 76 times
Been thanked: 55 times

Re: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Post by georgeb »

Tommie en Mari is by...
Attachments
Info3.jpg
Info3.jpg (97.77 KiB) Viewed 1388 times
Groete/Regards,

George Brittnell

Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests