Page 1 of 1

De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 09 Apr 2019 23:54
by Kagiso II
God day hello al and all-n-all man ..
On WEDNESDAY 17 APRIL, Oompie will be taking Oom Kobus [aka Herrie op safari] for a drive through De Wild 4x4 trail and a foto session and a lekker kuier and braai afterwards
Likely to be there so we can start driving at 10 AM

Die Klip sal gery word.
ALMAL is welkom om saam te kom
Ons het Kobus lanklaas gesien, so kom kuier saam as jy die dag kan afkry ... Koom groet 'n ou Vriend. Ons Klub serkretaris vir baie baie jare.
laat weet my per SMS of Whatsapp as jy kan / wil saam kom Selfoonnommer:: 084 084 8755...

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 10 Apr 2019 09:25
by Alex Roux
Oom

Ons vertrek 17 April Botswana toe vir trippie.
Sou graag Kobus weer wou sien.
Hoop julle het 'n lekker dag

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 10 Apr 2019 19:49
by Herrie
Hi Mac baie dankie dat jy my saam gaan vat en gaan ons met my Patrol of joune.
Groete Kobus

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 10 Apr 2019 22:03
by Kagiso II
Hi Kobus .. Is Ungili nou weer reg ? Ekt gedink ons gaan sommer met iNyathi ?

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 11 Apr 2019 08:41
by Herrie
Hi Mac my Ungili is al weer baie goud en ek is bly dat ons met jou Patrol 4x4 gaan ry.

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 11 Apr 2019 12:02
by georgeb
Môre Uncle en Kobus

Dankie vir die uitnodiging - ongelukkig 'n werksdag vir my.

Geniet die kuier.

Re: De Wildt: 17 April [Wednesday]

Posted: 11 Apr 2019 22:58
by Wayside
If Michael has my troll back on the road by then, I'd be keen to join.