Page 5 of 19

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 13 May 2019 18:13
by Tinus lotz
Ok ons sal later besluit watter kant om ons ry .....maar daar is n garrage net voor ons inklim aan albei kante .

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 13 May 2019 19:26
by Herman Harry
Daai is baie goeie nuus.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 06:37
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: 13 May 2019 18:13 Ok ons sal later besluit watter kant om ons ry .....maar daar is n garrage net voor ons inklim aan albei kante .

Awesome dankie. Kan nie wag nie

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 09:36
by offroadbiker
Post 1 bladsy 1

Daar is die aanwysings van die roete sowel as n kaart van hoe ons gaan ry...

Begin in die Moletotsi die jaar, laaste garage is 9km voor ons in die rivier klim.

Onthou hoe verder noord hoe duurder is die brandstof, dis een van die redes hoekom ons gewoonlik by die Shell garage in Pietersburg stop en vol maak, dan top ons net op by die garage voor die Moletotsi - ma die keuse is joune jy kan daar vol maak ook.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 10:52
by izakjbrt
So vir die ouens wat dit al gedoen het.....hoe is die brandstof verbruik in die rivier? Net sodat ek weet hoe baie petrol lane ek moet saam ry vir die 4.8

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 10:58
by Peter Connan
As jy volmaak voor jy die rivier ingaan, sal jy nie kanne nodig he nie.

Die rivier is net 170km. So jy sal moet 0.88km/l kry om 'n 4.8 leeg te ry. Nie eers die swaarste 4.8 is so swaar op sous nie.

Ek hoop om dit die jaar op een tenk te doen...

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 16:16
by Pieter B
Daar is selfs 'n pomp halfpad tussen die 2 riviere. Let wel ek het gese pomp en nie garage nie. en bring kontant, daar is geen kaart fasiliteite nie

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 18:32
by Wayside
I'm so glad i've got this thread to sort out my Afrikaans before the trip :rolling:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 14 May 2019 19:19
by Tinus lotz
Wayside wrote: 14 May 2019 18:32 I'm so glad i've got this thread to sort out my Afrikaans before the trip :rolling:
Stick around we will make you famous 😋😋😋😋
Ons gaan nou braai😎😎😎

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 15 May 2019 09:36
by offroadbiker
Pieter B wrote: 14 May 2019 16:16 Daar is selfs 'n pomp halfpad tussen die 2 riviere. Let wel ek het gese pomp en nie garage nie. en bring kontant, daar is geen kaart fasiliteite nie
Not a reliable source, have been there when it had no Fuel......

Fill up before getting into the river and as Peter says you should be fine .......