Page 1 of 1

Western Cape GTG

Posted: 01 Sep 2018 20:02
by Jules
Hello alle WesKaap Patrollers, het jul n jaareinde saamtrek daar in die Kaapstad omgewing in Desember

Re: Western Cape GTG

Posted: 06 Sep 2018 07:16
by Stefan
Niks op die oomblik nie Jules, maar dit beteken nie dat ons nie iets kan reΓ«l nie :biggrin:

Wanneer is jy hier?

Re: Western Cape GTG

Posted: 06 Sep 2018 08:56
by Jules
Hi Stefan, so vanaf die 19de Des tot 23 Des , ek kom ongelukkig nie af met my lorrie nie anders het ek nie spending money om op die lekkor Craft 🍺 uittegee nie

Shalom

Re: Western Cape GTG

Posted: 06 Sep 2018 09:02
by SCUBA Patrol
Hi ouens, kan ons iets vir Saterdag 22 Desember reel? Jules kan sommer in een van die trokke saamry!

Re: Western Cape GTG

Posted: 06 Sep 2018 14:46
by nisjeep
Klink na 'n goeie idee om saam te trek.
Ek wonder net oor Desember: Waar wil julle plek kry, Alles kos 5 keer meer en hoekom net voor Xmis wanneer almal al op vakansie is?

Re: Western Cape GTG

Posted: 06 Sep 2018 15:05
by JohnBoyZA
Jammer ouens, ek's daai tyd van die jaar in die Laeveld

Re: Western Cape GTG

Posted: 07 Sep 2018 11:08
by Jules
nisjeep wrote: ↑06 Sep 2018 14:46 Klink na 'n goeie idee om saam te trek.
Ek wonder net oor Desember: Waar wil julle plek kry, Alles kos 5 keer meer en hoekom net voor Xmis wanneer almal al op vakansie is?
Wel ek is mos dan met vakansieπŸ˜‚πŸ˜‚, dit is meer n GTG om ou vriende te sien en nuwe vriende te ontmoet, gaan meer oor n 🍺 of 2 saam geniet met die wat nog tuis is . As daar n kort trippie ingewerk word is dit n bonus

Shalom

Re: Western Cape GTG

Posted: 07 Sep 2018 12:51
by SCUBA Patrol
Jules, ek is tuis so ons kan maar 'n QQQ of twee saam geniet. As Reenen dalk by die plaas is, kan ons dalk uitry en gaan kyk hoe lyk sy speelplek en so 'n paar biere saam geniet!

Re: Western Cape GTG

Posted: 07 Sep 2018 15:59
by Stefan
Ons werk nog tot die 24ste toe, so ek sal in die kaap wees. Sien uit daarna

Re: Western Cape GTG

Posted: 10 Sep 2018 19:01
by Tony
I'll be down at my place in Greyton (Naby Reenen) would be nice to see where his farm is, and to meet you guys again.