Page 2 of 3

Re: 2019 Planning

Posted: 24 Aug 2018 22:49
by Jules
We have the BULL RUN here in Zoeloeland but unfortunately only GQ's are capable of completing this FIERCELY UNFORGIVING UNRAVELING TRIP, but I will look and find a trip that the GU's (4.5 & 4.8) can also complete successfully here together with the PACE SETTING GQ's

Shalom

Re: 2019 Planning

Posted: 25 Aug 2018 14:28
by David M
Jules wrote: 24 Aug 2018 22:49 We have the BULL RUN here in Zoeloeland but unfortunately only GQ's are capable of completing this FIERCELY UNFORGIVING UNRAVELING TRIP, but I will look and find a trip that the GU's (4.5 & 4.8) can also complete successfully here together with the PACE SETTING GQ's

Shalom
Now if that doesn't wet appetites I don't know what will. Please tell us more.

Re: 2019 Planning

Posted: 25 Aug 2018 15:44
by Jorrie
Ek en Juan beplan 'n trip deur die suide van Namibie ongeveer September volgende jaar. Ons sal die detail vroeg volgende jaar uitwerk en beplan. Rowwe idee in gedagte in geen spesifieke volgorde: Richtersveld, Ais-Ais, Luderitz, Kolmanskuppe, Bogenfels, Sossusvlei,Sesriem, Duwisib Kasteel' Tsarishoogte, Walvisbaai, Swakopmund, Hentiesbaai, Spitskoppe, Huis toe.
Dit sal 'n 3 tot 4 weke lang trip wees.

Re: 2019 Planning

Posted: 26 Aug 2018 07:29
by biggles
Jorrie wrote: 25 Aug 2018 15:44 Ek en Juan beplan 'n trip deur die suide van Namibie ongeveer September volgende jaar. Ons sal die detail vroeg volgende jaar uitwerk en beplan. Rowwe idee in gedagte in geen spesifieke volgorde: Richtersveld, Ais-Ais, Luderitz, Kolmanskuppe, Bogenfels, Sossusvlei,Sesriem, Duwisib Kasteel' Tsarishoogte, Walvisbaai, Swakopmund, Hentiesbaai, Spitskoppe, Huis toe.
Dit sal 'n 3 tot 4 weke lang trip wees.
I am very keen to do the Luderitz-Walvisbaai dune trip. It has recently been improved so now the trip is all along the coast instead of having to go inland from Luderitz. Ship wreck tour.

Re: 2019 Planning

Posted: 26 Aug 2018 07:59
by Michael
+1 on the Nam dunes trip :thumbup:

Re: 2019 Planning

Posted: 26 Aug 2018 12:25
by Kagiso II
MOOLMANSHOEK long weekend break .. It is almost a MUST do. That 4x4 Trail is hairy scary [but not for Patrol :biggrin: ]

all types of accommodation, self catering & reastaurant, game trail .. blerrie ALLES [perdry ook vir die wat kan of wil
Moolmanshoek is near Fouriesburg in the Freestate so it should fall well OUTSIDE of Winter time [dan sneeu dit daar en dan issit KOUD]

Go have a look .. the link is here:

https://www.moolmanshoek.co.za/

Re: 2019 Planning

Posted: 26 Aug 2018 21:17
by Alex Roux
Ek stem ook vir Moolmanshoek

Buiten dit, moet ons plekke gaan soek waar mens nog kan wild kamp, soos met RIver trip.

Re: 2019 Planning

Posted: 26 Aug 2018 23:08
by Jorrie
biggles wrote: 26 Aug 2018 07:29
Jorrie wrote: 25 Aug 2018 15:44 Ek en Juan beplan 'n trip deur die suide van Namibie ongeveer September volgende jaar. Ons sal die detail vroeg volgende jaar uitwerk en beplan. Rowwe idee in gedagte in geen spesifieke volgorde: Richtersveld, Ais-Ais, Luderitz, Kolmanskuppe, Bogenfels, Sossusvlei,Sesriem, Duwisib Kasteel' Tsarishoogte, Walvisbaai, Swakopmund, Hentiesbaai, Spitskoppe, Huis toe.
Dit sal 'n 3 tot 4 weke lang trip wees.
I am very keen to do the Luderitz-Walvisbaai dune trip. It has recently been improved so now the trip is all along the coast instead of having to go inland from Luderitz. Ship wreck tour.
Steven

You are welcome to join us.

Re: 2019 Planning

Posted: 27 Aug 2018 07:02
by biggles
Jorrie wrote: 26 Aug 2018 23:08

Are you doing the dune trip? Looks like you are going via sesriem?

Re: 2019 Planning

Posted: 27 Aug 2018 14:01
by ces
Dirk,

Ek het pas gepraat met die "Route Director" (Hannes van Rensburg) vir die Kalahari Rally wat eersdaags (in Oktober) plaasvind. Hy het die laaste ruk 7,000km spandeer in die bos om roetes uit te le. As jul lus is vir iets nuuts in Noordwes, kontak hom - hy is "keen" om te help! - PM my vir sy nommer, of Whapp my op Social Forum Whapp groep.

2 moontlike roetes waaroor ons so vinnig gesels het is:
1) Botswana Grensroete (kan van Ramatlhabama gery word, die lekker deel is oppad Skilpadshek grenspos toe. Baie klip, tegniese dele met "escape routes", reg vir so 3 nagte in bos kamp sonder geriewe. (Hierdie roete was my enigste 4x4 ekskursie tot dusver, in 'n pel se Defender. Op daai trip het ons amper versuip in 'n droe rivierloop wat skielik afgekom het, so ons het net dag 1 gedoen; res van die tyd voertuie "recover".)
2) Disaneng Dam tot by Boshoek. Kalahari sand met digte bos. Onder andere 15km in Setlagole rivierloop tot teen die Molopo op Botswana grens.

Mooi bly,
Christoph