Page 13 of 14

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 21 Aug 2018 15:52
by Jules
Ek sal volgende jr my SPITBRAAI bring dan hou ons n gemeenskasplike beesbraai QQQ :woo: QQQ

Shalom

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 21 Aug 2018 16:00
by Ria Pieterse
Moet ek nog foto's plaas?

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 21 Aug 2018 16:20
by ricster
Gooi.... don't be shy.... we can't all read, so pics help a lot...hahahaha

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 21 Aug 2018 16:29
by Peter Connan
DawidT wrote: 21 Aug 2018 10:47 Hi PeterC en PieterB,

Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos :thumbup:
Natuurlik nie Dawid.

RIa, hoekom dan nie? Gooi mielies! En dankie vir die kompliment.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 21 Aug 2018 17:12
by Pieter B
Peter Connan wrote: 21 Aug 2018 16:29
DawidT wrote: 21 Aug 2018 10:47 Hi PeterC en PieterB,

Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos :thumbup:
Natuurlik nie Dawid.

RIa, hoekom dan nie? Gooi mielies! En dankie vir die kompliment.
Natuurlik nie

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 23 Aug 2018 12:09
by offroadbiker
Ria Pieterse wrote: 21 Aug 2018 16:00 Moet ek nog foto's plaas?
Asseblief nie, ek ly nou aan rivier dipressie :helpsign:

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 23 Aug 2018 14:55
by Ria Pieterse
:lol:
ricster wrote: 21 Aug 2018 16:20 Gooi.... don't be shy.... we can't all read, so pics help a lot...hahahaha

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 23 Aug 2018 15:53
by Ria Pieterse
Ons medereisigers..

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 23 Aug 2018 16:07
by Ria Pieterse
Ons medereisigers..uitspantyd..lekker kuier.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 23 Aug 2018 16:51
by Ria Pieterse
Ry en speel