Page 13 of 14
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 15:52
by Jules
Ek sal volgende jr my SPITBRAAI bring dan hou ons n gemeenskasplike beesbraai
Shalom
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 16:00
by Ria Pieterse
Moet ek nog foto's plaas?
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 16:20
by ricster
Gooi.... don't be shy.... we can't all read, so pics help a lot...hahahaha
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 16:29
by Peter Connan
DawidT wrote: ↑21 Aug 2018 10:47
Hi PeterC en PieterB,
Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos
Natuurlik nie Dawid.
RIa, hoekom dan nie? Gooi mielies! En dankie vir die kompliment.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 17:12
by Pieter B
Peter Connan wrote: ↑21 Aug 2018 16:29
DawidT wrote: ↑21 Aug 2018 10:47
Hi PeterC en PieterB,
Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos
Natuurlik nie Dawid.
RIa, hoekom dan nie? Gooi mielies! En dankie vir die kompliment.
Natuurlik nie
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 12:09
by offroadbiker
Asseblief nie, ek ly nou aan rivier dipressie
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 14:55
by Ria Pieterse
ricster wrote: ↑21 Aug 2018 16:20
Gooi.... don't be shy.... we can't all read, so pics help a lot...hahahaha
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 15:53
by Ria Pieterse
Ons medereisigers..
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 16:07
by Ria Pieterse
Ons medereisigers..uitspantyd..lekker kuier.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 23 Aug 2018 16:51
by Ria Pieterse
Ry en speel