Page 12 of 14
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 14:34
by Peter Connan
Baie dankie Oetie, Chris, John en Jules
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 18 Aug 2018 15:01
by JohnBoyZA
wow!
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 18 Aug 2018 15:39
by Tinus lotz
Kom jy saam volgende jaar John???
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 19 Aug 2018 12:18
by TijmenvdS
Sjoe dis mooi fotos. Love dit Piet
ek Hoop dis oraait as ek daai een van my as n profile Pic gebruik?
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 19 Aug 2018 14:18
by Peter Connan
Dankie Tijmen.
Natuurlik nie.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 19 Aug 2018 19:13
by FordGuy
Sjoe Peter jou foto is baie mooi. Gee jy om as ek share met res van manne wat saam my gery het.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 20 Aug 2018 04:51
by JohnBoyZA
Tinus, as die timing net so uitwerk, maar ek's maar bitter min in SA deesdae, nevermind daar bo by julle
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 10:47
by DawidT
Hi PeterC en PieterB,
Sal julle omgee as ek van my Patrol se fotos gebruik vir my profile? Dit is puik fotos
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 21 Aug 2018 15:46
by Ria Pieterse
Peter Connan wrote: ↑16 Aug 2018 18:58
Daai tweede vuur-foto is great Ria!
Baie Dankie Peter. Jou foto's vertel ook die rivierstorie. Ek het baie beeste afgeneem..hul vertel hul eie storie so tussen die voertuie.