Page 11 of 14

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 16 Aug 2018 13:20
by Ria Pieterse
Kampkommandant Tinus kan 'n ordentlike vuur bou met sy boomskoeter en hulp om te sorg vir braaivleiskole elke aand. Die atmosfeer by die vuur was gesellig.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 16 Aug 2018 13:38
by Ria Pieterse
Hindernisse... Speeltyd...Wagtyd tot almal weer kan voortgaan.

Baie Dankie aan almal se vriendelikheid. Dit was 'n avontuur.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 16 Aug 2018 18:58
by Peter Connan
Daai tweede vuur-foto is great Ria!

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 16 Aug 2018 19:02
by Peter Connan
Julle weet tog lankal dat ek mal is...
BraaiODP.jpg
BraaiODP.jpg (347 KiB) Viewed 10742 times
Stars3ODP.jpg
Stars3ODP.jpg (403.95 KiB) Viewed 10742 times
Stars2ODP.jpg
Stars2ODP.jpg (379.38 KiB) Viewed 10742 times
Stars1ODP.jpg
Stars1ODP.jpg (368.85 KiB) Viewed 10742 times

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 16 Aug 2018 19:41
by Ria Pieterse
Pragtige foto's Peter Connan.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 17 Aug 2018 05:13
by Peter Connan
Dankie Ria

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 17 Aug 2018 09:06
by Oetie
Ek gaan nog eendag saam ry om saam met die malletjie te probeer sulke mooi foto's neem... :blonde:

Ek het al die foto's oor en oor gekyk, maak n man lus vir reis en avontuur!
Baie dankie vir elkeen se moeite om dit met ons te deel!
:woo:

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 17 Aug 2018 11:21
by FordGuy
Mr Peter jy mag maar fotos neem.

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 17 Aug 2018 11:23
by JohnBoyZA
Ek vat vir Peter, Pieter en Ria saam op my volgende trip, great fotos en baie dankie dat julle dit deel. Lyk soos nog n epiese uitstappie - Dirk/Tinus ens :thumbup:
Ria, dankie veral vir die foto beskrywings..

:bravo:

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Posted: 17 Aug 2018 12:56
by Jules
Great pics Piet, ek hou veral van die een waar jy bietjie met die zoom gespeel het 👍🏼🍺