Page 11 of 14
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 16 Aug 2018 13:20
by Ria Pieterse
Kampkommandant Tinus kan 'n ordentlike vuur bou met sy boomskoeter en hulp om te sorg vir braaivleiskole elke aand. Die atmosfeer by die vuur was gesellig.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 16 Aug 2018 13:38
by Ria Pieterse
Hindernisse... Speeltyd...Wagtyd tot almal weer kan voortgaan.
Baie Dankie aan almal se vriendelikheid. Dit was 'n avontuur.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 16 Aug 2018 18:58
by Peter Connan
Daai tweede vuur-foto is great Ria!
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 16 Aug 2018 19:02
by Peter Connan
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 16 Aug 2018 19:41
by Ria Pieterse
Pragtige foto's Peter Connan.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 05:13
by Peter Connan
Dankie Ria
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 09:06
by Oetie
Ek gaan nog eendag saam ry om saam met die malletjie te probeer sulke mooi foto's neem...
Ek het al die foto's oor en oor gekyk, maak n man lus vir reis en avontuur!
Baie dankie vir elkeen se moeite om dit met ons te deel!
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 11:21
by FordGuy
Mr Peter jy mag maar fotos neem.
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 11:23
by JohnBoyZA
Ek vat vir Peter, Pieter en Ria saam op my volgende trip, great fotos en baie dankie dat julle dit deel. Lyk soos nog n epiese uitstappie - Dirk/Tinus ens
Ria, dankie veral vir die foto beskrywings..
Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Posted: 17 Aug 2018 12:56
by Jules
Great pics Piet, ek hou veral van die een waar jy bietjie met die zoom gespeel het