Page 1 of 1

Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 08 Apr 2018 08:00
by andredurand
Ons beplan om die 30 ste Junie Serendipty 4x4 baan te ry .Die wat belang stel daar is kamp plek en Hout huise beskikbaar Ek en Pieter kamp by Weesgerus daai naweek Sal die kostes in die week he GPSis S24,62282 E 28, 56065 Sel nr 0825533266 dit is vir Serendipty

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 10 Apr 2018 17:43
by andredurand
Hier is die pryse vir Serendipty 4x4 Kamp is R120 p p n Die hout huise wissel van prys dit is beter om Serendipty self te bel as jy wil bespreek

Om die 4x4 trail te doen isR250

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 29 May 2018 04:13
by andredurand
Wie gaan nog saam dit is n kamp naweek

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 29 May 2018 11:17
by georgeb
Môre Andre - ek sal soos dinge tans staan, nie bywoon nie, dankie.

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 08 Jul 2018 10:36
by Pieter B
Fotos van die naweek

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 08 Jul 2018 13:40
by georgeb
Baie nice - lyk my Andre het 'n bietjie oefening gekry bult-op?

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 08 Jul 2018 18:37
by Herrie
Baie dankie vir die fotos. :goodpost:

Re: Noroc Serendipty 4x4 Trail

Posted: 09 Jul 2018 08:40
by ricster
That looked like a great weekend getaway.... pity I was working...... :sad: