Hierdie is "superman".Jean-Jacques wrote: ↑05 Nov 2018 13:25 Hi
Hoe lyk die berg roete?
Het die volgende gekry en lyk nie rustig nie:
Dit is by verre die moeilikste obstacle by Rust de Winter. As jy die lyn regkry, is hy eintlik nie baie rof nie, maar as jy die lyn mis is hy rof en onbeskop. En mens kan nie regtig self die lyn sien nie, so die spotter se vernuf en hoe goed die bestuurder hom verstaan en sy opdragte uitvoer is die belangrikste aspekte.
Ek glo egter die kanse dat ons hom sal ry is klein, omdat dit redelik ver is van die basis-kamp, en as ons wel by hom uitkom, is daar 'n chicken route.