Page 3 of 4
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 28 Feb 2018 12:34
by Jorrie
George
Ek kan my nog nie verbind nie. Sal eers later 'n besluit kan maak.
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 28 Feb 2018 14:02
by georgeb
1. George B
2. Alex
3. Uncle Mac
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. TijmenvdS
Moontlik:
Peter C
Jorrie
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 12 Mar 2018 18:32
by georgeb
Goeie naand
Nou fokus ons op hierdie event saam met die Kiddies van TIQWA. Nog iemand wat wil aansluit?
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 13 Mar 2018 10:33
by Jorrie
George
Ek sal hierdie een nie meemaak nie.
Groete
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 13 Mar 2018 19:12
by ama-glug-glug
Ek moet ongelukkig uitsit. Het reeds ander verpligtinge.
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 06 Apr 2018 17:02
by georgeb
1. Alex
2. Uncle Mac
3. TijmenvdS
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. Deon Wilmans
7. Peter Kressig
Moontlik:
Peter C
@Alex en @Uncle Mac - sal julle asb die reëlings vir die dag hier publiseer.
Ek is weens werkverpligtinge uit sirkulasie daardie naweek.
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 09 Apr 2018 18:57
by Peter Connan
Jammer George, Oompie, ek is uit.
Moet eers enjin herbou...
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 15 Apr 2018 12:11
by TijmenvdS
Ek is jammer om te ontrek. Ek en my “Company” gaan dit nie maak nie. Een het vrydag Angola toe gevlieg vir werk en ons ander twee gaan moet werk die naweek. Ek het vreeslik uitgesien vir Wolwekloof.
Hoe lyk onderstuining verder? Is daar genoeg mense wat wel gaan?
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 15 Apr 2018 13:39
by Jorrie
1. Alex
2. Uncle Mac
3. TijmenvdS
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. Deon Wilmans
7. Peter Kressig
8. Jorrie en Liz
Re: NOROC: 4x4 4 Kids: Saterdag 21 April 2018 te Wolwekloof.
Posted: 15 Apr 2018 13:39
by Jorrie
1. Alex
2. Uncle Mac
3. TijmenvdS
4. TijmenvdS
5. TijmenvdS
6. Deon Wilmans
7. Peter Kressig
8. Jorrie en Liz