Gauteng in Desember
-
- Full Member
- Posts: 36
- Joined: 08 Sep 2009 08:31
- Full Name: Louis Liebenberg
- Nickname: Louis
- Home Town: Boksburg
- Current 4x4: 1984 Nissan Patrol
- Home Language: Afr.
Re: Gauteng in Desember
Ja nee ek dink ons kan so 'n ietsie braai en drink na die tyd !!Wat se die ander manne.
1984 Nissan Patrol 2.8
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Gauteng in Desember
Klink goed vir my!!
Ek het ook 'n 29Mhz radio. Sal luister na die geroep!!
Moet net nie vri Herman se ons gaan nie.... . Daai ou like the rough stuff too much. Ek sal graag saam hom met Mahem wil gaan ry.
Dan sien ons mekaar more 9:30 by die hek!!
ek hoop dit REEN REEN REEN vanaand!!!

THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- yamiax
- Senior Member
- Posts: 52
- Joined: 06 Apr 2009 15:51
- Full Name: Pieter Herbst
- Nickname: Yamiax
- Home Town: Sinoville
- Current 4x4: 4.8GL 2005
- Home Language: Afrikaans
Re: Gauteng in Desember
nou wat nou??????
kon julle nie vir my wag nie.......
Patroliax is oppie been en moet 'n paar trippies doen die volgende twee weke om alles te check.......gaan julle my saam nooi?
Tjaart - waar wil jy volgende gaan speel....more ry die kleinding perre skou maar van daar af is ek oop tot die 11de Jan.
kon julle nie vir my wag nie.......
Patroliax is oppie been en moet 'n paar trippies doen die volgende twee weke om alles te check.......gaan julle my saam nooi?
Tjaart - waar wil jy volgende gaan speel....more ry die kleinding perre skou maar van daar af is ek oop tot die 11de Jan.
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Gauteng in Desember
Hallo Pieter
Ek is bly om te hoor Patroliax is weer haar ouself!! . Geluk. Ek wil BAIE GRAAG De Wildt gaan ry die 28ste. 10:00 vir 10:30. Jy is welkom. spandeer die dag daar en braai iets erens... Laat my weet
0824114060/tjaartjvr@gmail.com
Ek sal dit geniet as ons 'n paar Patrol manne kan wees. En dan kan ons Herman se nuwe baan uittoets!!! ...
so, is jy in?
Ek is bly om te hoor Patroliax is weer haar ouself!! . Geluk. Ek wil BAIE GRAAG De Wildt gaan ry die 28ste. 10:00 vir 10:30. Jy is welkom. spandeer die dag daar en braai iets erens... Laat my weet
0824114060/tjaartjvr@gmail.com
Ek sal dit geniet as ons 'n paar Patrol manne kan wees. En dan kan ons Herman se nuwe baan uittoets!!! ...
so, is jy in?
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- yamiax
- Senior Member
- Posts: 52
- Joined: 06 Apr 2009 15:51
- Full Name: Pieter Herbst
- Nickname: Yamiax
- Home Town: Sinoville
- Current 4x4: 4.8GL 2005
- Home Language: Afrikaans
Re: Gauteng in Desember
Ek gaan my dinge so probeer reel. Swambo slaap al sal more als probeer bevestig...hulle maak mos baie reeling waarby die ouens net moet inval...
Who is online
Users browsing this forum: Majestic-12 [Bot] and 13 guests