Page 1 of 6

9-12 August 2018 - Swaziland CANCELLED!!!!

Posted: 16 Jan 2018 14:14
by offroadbiker
09 August to 12 August 2018 - Swaziland (Max 15 vehicles) - David Volschenk = Kamp Kommedant

Voorlopige reelings:

Reelings

Vir die wat wil ons vertrek die 9de na Swaziland.
10 en 11 ry ons die roete noord en suid
12dee vertrek ons weer huistoe
GPS CO's -26.526497, 31.208404
Ons kamp by my broer op sy plaas.
There will be 2 site toilets so that we don' t poooo on his lawn
Water will be supplied

Bring saam:
Eie drank (ook daar beskikbaar te koop natuurlik)
Eie kos
Eie slaapplek en eie vrou
Sal probeer reel vir hout anders koop ons sommer daar

Kamp toegang 1kg biltong vir Kampkommodant :biggrin:

VERY IMPORTANT FOR BORDER PLEASE READ IF YOU ARE TRAVELING WITH KIDS UNDER 18

http://www.dha.gov.za:8086/index.php/st ... -june-2015

Re: 9-12 Aug 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 14:16
by offroadbiker
Attendees:

1. David Volschenk = Kamp Kommedant
2. Wilkie

Maybe:

1.

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 15:19
by Wilkie
Are these dates correct at time of going to press QQQ QQQ

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 16:17
by Alex Roux
Hi Dirk

I would like to go on this one please

Thanks

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 17:24
by Jules
Het Hasie al sy hase verkoop dat hy nou net skilpaaie verkoop ??? Baie dop maar min vleis :rolling: QQQ

Gaan defnitief kyk of ek hierdie trip kan maak reg in my agterplaas

Shalom

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 18:14
by Tinus lotz
Sit my op asb

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 18:30
by Michael
Tinus lotz wrote: 16 Jan 2018 18:14 Sit my op asb
Sjo dude...... gaan jy uit slaan??

Ek dink ek gaan hom weer doen, sit my op asb

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 16 Jan 2018 18:55
by Tinus lotz
Net as jy RDW saam kom doen :blonde:

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 17 Jan 2018 07:09
by Mamba
Sit my op die lys asb

Re: 27 April to 1 May 2018 - Swaziland

Posted: 17 Jan 2018 09:07
by TijmenvdS
Ek sal ook graag saam