Page 2 of 3

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 13 Dec 2017 18:08
by Reenen
Dit klink lekker. Sal ook probeer om dit te maak. Vanaf Greyton.

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 20 Dec 2017 17:28
by aceventura
biggles wrote: 12 Dec 2017 14:34 Who is coming from the Cape town side?

It is good to meet up at the Shell before Sir lowrys pass. Everyone can follow me in and not get lost finding your way around the farm.
What time are we meeting up?

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 20 Dec 2017 17:36
by Alex Roux
Ek stel voor 8:30

Ek het vrooer vir die plek geskakel en hulle se alhoewel mens nie kan bespreek nie, dit nie te vol behoort te raak nie, solank ons vroeg genoeg begin.

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 20 Dec 2017 17:37
by Alex Roux
Reenen wrote: 13 Dec 2017 18:08 Dit klink lekker. Sal ook probeer om dit te maak. Vanaf Greyton.
Uitstekend, Tony Barone (met vakansie banaf Gauteng) kom ook deur vanaf Greyton se kant.

Jy was al voorheen daar, so dit sal help om die res van ons bietjie rond te wys

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 22 Dec 2017 04:52
by Alex Roux
Sien almal more oggend 8:30 by Honingklip

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 22 Dec 2017 09:00
by aceventura
:woo:

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 23 Dec 2017 22:28
by Alex Roux
Well this did happen.
Photos I trust, will follow soon

It was also a bit sentimental to me, as my trusted steed of the past 7 years came along too. Stunnig views and magnificent fynbos, along with a few interesting obstacles, and a sandpit where we played a bit.

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 24 Dec 2017 23:16
by biggles
Some pics... not many good ones, thats what happens when you put a 6 year old in charge of photography :rolling:

Videos going on youtube now... will take a while.

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 25 Dec 2017 20:50
by pgreeff
Elke keer as ek na so GQ kyk begeer ek weer een. Pragtig.

Ek het vandag verby 'n mooi rooi / maroon GQ gery in Rabie straat. My vrou het haar goedkeuring uitgespreek. Dis darem lekker as jou vrou se, ja, koop daai speelding.

Re: Honingklip 4x4 on 23 Dec 2017

Posted: 01 Jan 2018 15:40
by Alex Roux
Ja 'n GQ is 'n pragtige ding!




1 Tiaan.jpg
1 Tiaan.jpg (229.99 KiB) Viewed 2957 times
2 Tiaan.jpg
2 Tiaan.jpg (213.29 KiB) Viewed 2957 times
3 Tiaan.jpg
3 Tiaan.jpg (172.86 KiB) Viewed 2957 times
4 View From Obstacle.jpg
4 View From Obstacle.jpg (263.28 KiB) Viewed 2957 times
5 Tiaan.jpg
5 Tiaan.jpg (199.11 KiB) Viewed 2957 times
6 Tony.jpg
6 Tony.jpg (245.19 KiB) Viewed 2957 times
7Jaartjies1.jpg
7Jaartjies1.jpg (303.73 KiB) Viewed 2957 times
7Jaartjies2.jpg
7Jaartjies2.jpg (307.01 KiB) Viewed 2957 times
ViewofBotRivier from Honingklip.jpg
ViewofBotRivier from Honingklip.jpg (191.26 KiB) Viewed 2957 times