Page 3 of 3

Re: 2018 Calendar - Discussion thread

Posted: 04 Jun 2018 09:04
by Nissan KingCab
Hi Dirk,

Kan jy die Patrol Forum 2018 Calendar vir ons update asb.

Ek het bietjie daar gaan kyk wat nog die jaar gebeur maar ek sien dat die Swaziland trip nie op daardie kalender is nie.