Page 1 of 3

De Wild

Posted: 04 Nov 2017 12:21
by andredurand
Ek be plan om die 25 st van die maand Dewild toe te gaan wie gaan saam

Re: De Wild

Posted: 04 Nov 2017 13:36
by iandvl
Dit is mos vir my om die hoek. Kan dalk plan maak, maar sal eers bietjie later kan se.... Werk hou my besig... :doh:

Re: De Wild

Posted: 04 Nov 2017 16:07
by Herrie
Baie dankie en ek behoort daar te wees. :thumbup:

Re: De Wild

Posted: 04 Nov 2017 16:33
by georgeb
1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4.
5.
6.
7.
8
9.
10.

Re: De Wild

Posted: 05 Nov 2017 06:29
by andredurand
georgeb wrote:1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4.Gary
5.
6.
7.
8
9.
10.

Re: De Wild

Posted: 05 Nov 2017 11:25
by Overdrive
There are Dewilds, De Wildts and De Wilds and others with the same or similar names. Which one are you talking about?

Re: De Wild

Posted: 05 Nov 2017 16:07
by Herrie
Hoe laat gaan ons die 25ste by De Wild wees om te kan begin met die 4x4?

Re: De Wild

Posted: 05 Nov 2017 17:50
by andredurand
The one by Harties before Brits . Beplan om so 9uur te begin

Re: De Wild

Posted: 05 Nov 2017 18:08
by iandvl
Overdrive wrote:There are Dewilds, De Wildts and De Wilds and others with the same or similar names. Which one are you talking about?
This one :
https://www.dewildt4x4.co.za

Re: De Wild

Posted: 06 Nov 2017 00:21
by Kagiso II
Kan ek julle manne wat wel die 4x4 gaan doen omptraat om dit terselfdertyd 'n "Outing" vir die gestremde kiddies van TIQWA SCHOOL te maak?
Dis die "special Learners" wat ons op die vorige 4x4 4 Kidz getreat het
Ongelukkig is daai dag op Rierfontein besig met doe Orphans X Mas tree anderkant Ellisras

DRINGENDS vir Oompie laat weet sodat ek die wiel aan die rol kan sit en dit reel vir julle [hopelik kan ons fondse kry om hulle te treat [EN ok sal op en af spring vir spesiale verlaagde tariewe vir julle]