Page 6 of 13

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 02 Aug 2018 19:31
by Tommie
Oom Mac.

Dt is korrek. Julle kan die Donderdag ookal daar wees. Die items of sal ek se die naweek begin eers Saterdag ogend. Maar sal graag almal die Vrydag aand daar wil he. Sodat ons lekker kan kuier en die naweek kan bespreek.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Aug 2018 17:00
by PathMaker
Hi there
Just to update the list, unfortunately Eben can't make it but added Malboer, Johan ( :redface: :surprised: Ford friend)
Thanks
Van

1. Tommie
2. Tommie Jnr.
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa & Jordan
9. Johan - Malboer
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
14. Terence Marsh

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 21 Aug 2018 23:31
by Kagiso II
TOMMIE .. gan daar Skaapstertjies wees? anners ga' ik HONGER raak

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 22 Aug 2018 19:46
by Tommie
Oom Mac.

Ek sal kyk wat ek kan reel. Spesiaal net vir Oom :salute:

Maats. indien julle al betaal het stuur asb julle betaal bewyse na my toe asb. tommiepatrol@gmail.com. Dankie Veness...I got yours.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 22 Aug 2018 21:28
by Michael
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
14. Terence Marsh
15. Attie Diedericks

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Aug 2018 06:20
by Michael
Tommie, ek wou gister die betalings maak vir die naweek, maar op daai julindaleroux69@gmail.com stuur hulle net n epos terug wat se Info@kalaharigoerapanlodge.co.zo

So ek neem aan dis die epos wat almal moet gebruik?

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Aug 2018 07:19
by biggles
Michael wrote: 24 Aug 2018 06:20 Tommie, ek wou gister die betalings maak vir die naweek, maar op daai julindaleroux69@gmail.com stuur hulle net n epos terug wat se Info@kalaharigoerapanlodge.co.zo

So ek neem aan dis die epos wat almal moet gebruik?
Correct. It seems one is the personal mail and Info@ is the official address.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Aug 2018 07:53
by Janusj
Hello daar

Sit asb vir Rudolph en Gerhard Schutte oof op...ek is besig om te kyk of ons Ignition TV kan saamvat...sien baie uit hierna...het nog niks betaal nie maar ek werk daaraan.

Sover het ek so 4x Y62's in my Nissan vloot, GT-R en T1 Dakar Navara op die trailer!!!

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Aug 2018 08:53
by Michael
Gaan epic wees!!! Kan nie meer wag nie!!

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 24 Aug 2018 11:32
by biggles
As a matter of interest how many kids will be there? We will have my 6 year old with us.