Page 5 of 13

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 09:10
by Alex Roux
Wilhelm, is jou turbo in?
Hoe loop hy? Die duine trip is een plek om te gaan toets.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 13:01
by Tommie
Alex.

Kan ons maar jou naam op die lys sit? Jy het mos n "score" te settle meti die Diesels?

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 14:31
by Alex Roux
:lol:

Ja, maar ek nog seker maak ek KAN hom settle!
Ek is nog nie 100% seker van my verpligtinge nie. Tussen die ander 4x4 ekskursues, berg marathonne en werk, moet ek nog die ook inwerk.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 14:59
by Janusj
Tommie wrote: 29 Jul 2018 20:09 1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
Sit asb Terence Marsh ook op vir nou...moet hom jog oortuig om daai T1 Navara saam te vat...

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 15:46
by XenoBlitz
Wilhelm, is jou turbo in?
Hoe loop hy? Die duine trip is een plek om te gaan toets.
Dinge vorder so bietjie stadiger as wat ek gehoop het, maar hy sal teen daardie tyd seker reg wees. Nie dat dit my help nie, ek kan nie gaan nie... Shutdown op Secunda.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 19:21
by Tommie
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz
14. Terence Marsh

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 23:29
by Kagiso II
Oompie sien Terence Saterdag by die Atlas Copco 400 .. sal sy arm draai [Janus, dan moet Luke en die Bonster seker ook saamkom .. ons gat SO besig wees mat brandstof brand, niemand gaan foto's neem nie...]

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 01 Aug 2018 09:12
by Janusj
Kagiso II wrote: 30 Jul 2018 23:29 Oompie sien Terence Saterdag by die Atlas Copco 400 .. sal sy arm draai [Janus, dan moet Luke en die Bonster seker ook saamkom .. ons gat SO besig wees mat brandstof brand, niemand gaan foto's neem nie...]
Gaan kyk of ek nog 'n Y62 kan kry vir Luke en Bonnie...

Ek het dalk kog so 2-3 mense wat eil saam waarmee ek wil bevestig...

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 01 Aug 2018 12:21
by PathMaker
Hi there
Pleeeeease bring the car in the second photo .... (To hell with Patrols :redface: - petrol/diesel/turbo/supercharged ... nothing like a bi-turbo with launch control and sexy looks on a flat salt pan.)
There goes my loyalty straight out the door ...LOL :lol: Please don't shot the GT-R fanatic. :uzi:

Talking about turbo Patrols, we are hoping and praying that my 4.8 will be ready for it's maiden Patrol event. :jumpeveryone:
Everything looking good, manifold in the making now. :biggrin:

Chow for now.
Van

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 01 Aug 2018 17:20
by Kagiso II
Tommie wrote: 25 Jul 2018 07:05 More Steven en Oom Mac.
Oom ek is nie seker van die afstand nie,maar Askam is noord op daai selfde pad. Dink dalk nog 70km aan.
Steven.
Ek sort hulle vanogend. Solank jy jou bespreking gemaak het is dt reg.
Groete
Tommie my Tjommie:
Duidelikheid oor die korrekte datums asb? [20e is Donderdag op my almanak] Maar ons hoef eers Vrydag agtermiddag daar te wees ?