Page 4 of 13

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 25 Jul 2018 07:05
by Tommie
More Steven en Oom Mac.

Oom ek is nie seker van die afstand nie,maar Askam is noord op daai selfde pad. Dink dalk nog 70km aan.

Steven.
Ek sort hulle vanogend. Solank jy jou bespreking gemaak het is dt reg.

Groete

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 27 Jul 2018 09:36
by Cyril Klopper
Hallo menere en mevroue,

Weg Ry & Sleep-tydskrif wil graag saam gaan.
As dit in die haak is sien ek julle daar. Lekker!

Stuur groente by die huis
:blonde:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 27 Jul 2018 15:48
by Janusj
Nuut op die groep maar is ingelig oor die trip.

Ons sal 2-3 Patrol Y62's wees en sal moontlik ietsie saambring om daai Supercharged en gas Patrols aan te vat...afhangende van die voertuie se schedule... :lol: :lol: :lol:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 27 Jul 2018 17:06
by Tinus lotz
Mooi gaan great wees

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 28 Jul 2018 06:48
by Michael
Lekker man lekker! Hiersie gaan n mooi duine trip wees.

Ons het so klein verrasing met een van ons diesels.......

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 28 Jul 2018 13:48
by Kagiso II
ek weet nounie mooi WIE dink hulle kan LOBO klop op die Pan nie, maar dink maar weer ...MISKIEN di eGTR as hy daar is QQQ :lol: :oldtimer:

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 29 Jul 2018 20:02
by Tommie
Naand Maats.

Tinus my gebel, en met groot opgewondenheid gedeel van al die goeie nuus. Janus en Cyril julle is baja welkom.
Michael hou ons diesels se naam hoog asb.
Die woord 'EPIC' is dalk die beste beskrywing. Het ookal gereel met Piet Kotze die eienaar van Goerapan, en hy het sy goedkeuring gegee vir ons om n tipe van rally track ook te bou op die pan.
Ons sien almal baja uit na die naweek

Groete

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 29 Jul 2018 20:06
by Tommie
Steven.

Die bespreking is gesort. julle kan net se dat julle saam die PATROL groep is. Ons kan al van die Donderdag die 20ste ook al daar wees. En as jy wil kan jy langer ook bly.

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 29 Jul 2018 20:09
by Tommie
1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
8. Graham & Vanessa
9. Eben Barnard
10. Steven & Cecile Robinson
11. Cyril
12. Janus
13. Tinus Lotz

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Posted: 30 Jul 2018 06:52
by XenoBlitz
Sjoe manne julle laat my mond water.... as ek nou net nie op shutdown was nie...

Onthou net.. ons soek videos!