Page 15 of 16

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 19 Jun 2017 20:41
by Tony
Ok here goes....

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 19 Jun 2017 20:58
by Tony
Next round of pics...

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 19 Jun 2017 22:09
by SJC
Wie het almal briekmerk gedoen?

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 19 Jun 2017 23:23
by Russ Kellermann
Awesome pics Tony, thanks for taking the time to post them and share. really enjoyed looking through them. guys weren't playing games!

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 05:39
by Michael
Very nice!! Lyk of dit lekker was

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 09:37
by FordGuy
SJC wrote:Wie het almal briekmerk gedoen?
Chris die ford man / Errol /David/Peter/nog 2 ander wie se name ek nie ken nie

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 09:38
by FordGuy
Tony wrote:Ok here goes....
thanks for the nice photos

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 11:31
by SJC
FordGuy wrote:
SJC wrote:Wie het almal briekmerk gedoen?
Chris die ford man / Errol /David/Peter/nog 2 ander wie se name ek nie ken nie
En Alex?

is briekmerk so vreesaanjaand sooos wat die ouens uitmaak? ivg met koos se klip en superman?
Op fotos/videos lyk dit altyd minder indrukwekkend as wanneer mens self daar is, dis hoekom ek vra...

PS ek sien jy het "aandele" in daai baan/obstacle? Jy is mos betrokke by 4xfury?... :surprised: :lol:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 12:26
by Peter Connan
Die ander twee was David M en Vaughn.

Fanus, dis 'n heeltemal ander tipe obstacle as Superman en Koos. Daai twee is albei relatief egalig, maar baie steil.

Briekmerk het groot trappe op die eerste deel (my pens het gesleep), en dan 'n tweede deel wat los grond en klippe het.

So jy moet oor die trappe klim, en dan versnel om momentum op te bou. Hy het ook twee skerp draaie op, so jou lyn is belangrik.

Ek sou dus se hy is uit 'n besuurderoogpunt moeiliker, maar baie minder vreesaanjaend, gedeeltelik omdat jy baie harder moet konsentreer.

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4 - NOW AT SE GAT!!!!!

Posted: 20 Jun 2017 12:31
by Alex Roux
SJC wrote:En Alex?

is briekmerk so vreesaanjaand sooos wat die ouens uitmaak? ivg met koos se klip en superman?
Op fotos/videos lyk dit altyd minder indrukwekkend as wanneer mens self daar is, dis hoekom ek vra...

PS ek sien jy het "aandele" in daai baan/obstacle? Jy is mos betrokke by 4xfury?... :surprised: :lol:
Hi Fanus, nee, ek was te bang!
Nie met 'n pas blink gevryfde Shortie nie! :rolling:

Ek ken nog nie die kar nie, en het nie eintlik gegaan met die plan om hindernisse met hom te ry nie.
Sy coils en bande het ek ervaar was bietjie styf vir 'n voertuig van sy gewig(ek moes heelwat meer afgeblaas het), en sy locker werk nog nie.
Ek sal nog fotos plaas op die shortie thread oor hoe hy nou lyk.

Ek wil niks wegvat van die ouens wat Briekmerk gery het nie, alle krediet aan hulle.
In vegelyking met Superman en Koos: Dit is nie so steil nie, maar het 'n paar steps in wat mens met heelwat vertroue moet kan deurstoot om verder te kom.
Andersins is dit smal, en met min draai plek vir die groot trollies.
Alles in ag geneem dink ek nie dit is so vreesaanjaend soos wat die video van Willie in sy Jeep dit laat lyk het nie. Nogsteeds 'n groot uitdaging.
Sedert die video (omtrent 'n jaar gelede geneem) het dit ook 'n muurtjie gekry om dit veiliger te maak, en sement was gegooi om die steiler gedeeltes vas te maak.