Page 11 of 16

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 13 Jun 2017 17:24
by Alex Roux
Sakkie is seker een van die mees ervare 4x4 trail drivers wat ek van weet. So dit sou great gewees het.
Carnage Canyon is 'n vreeslike ding. Nie seker of ek reg is om my kar deur daardie soort pyn te vat nie.

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 13 Jun 2017 18:05
by andredurand
Miskien is jy bang vir al die Patrols As ek reg onthou ry Sakkie n Isuzu :rolling: :rolling:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 13:03
by Wilkie
Mr Offroadbiker....is daar n verandering van tye wat ons moet rapporteer by die begin Saturdag...???

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 14:40
by offroadbiker
Wilkie wrote:Mr Offroadbiker....is daar n verandering van tye wat ons moet rapporteer by die begin Saturdag...???
Slegs een persoon het nie saamgestem met die oorspronklike tye nie :redface:

Ek sal toegeeflik wees, ons kom vanaf 07h30 bymekaar en dan vertrek ons 08h30, dan kan julle darem halfuur langer slapies :oldtimer:

Tinus moet 07h30 daar wees!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 15:46
by FordGuy
So kan die Ranger maar almal kom ophou saterdag.

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 15:57
by Wilkie
FordGuy wrote:So kan die Ranger maar almal kom ophou saterdag.
..
Net as jy in twee wiel met ewenaar sluit gaan ry....... :doh: :doh: :doh:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 15:59
by Wilkie
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:Mr Offroadbiker....is daar n verandering van tye wat ons moet rapporteer by die begin Saturdag...???
Slegs een persoon het nie saamgestem met die oorspronklike tye nie :redface:

Ek sal toegeeflik wees, ons kom vanaf 07h30 bymekaar en dan vertrek ons 08h30, dan kan julle darem halfuur langer slapies :oldtimer:

Tinus moet 07h30 daar wees!!!!!!!!!!!!!!!!!
As Tinus met jy koolstoof gaan ry moet hy al 6.30 op die roete wees.... :blonde: :blonde: :blonde:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 16:03
by FordGuy
:surprised: :surprised:
Wilkie wrote:
FordGuy wrote:So kan die Ranger maar almal kom ophou saterdag.
..
Net as jy in twee wiel met ewenaar sluit gaan ry....... :doh: :doh: :doh:

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 14 Jun 2017 18:44
by Tinus lotz
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:Mr Offroadbiker....is daar n verandering van tye wat ons moet rapporteer by die begin Saturdag...???
Slegs een persoon het nie saamgestem met die oorspronklike tye nie :redface:

Ek sal toegeeflik wees, ons kom vanaf 07h30 bymekaar en dan vertrek ons 08h30, dan kan julle darem halfuur langer slapies :oldtimer:

Tinus moet 07h30 daar wees!!!!!!!!!!!!!!!!!
Kom nou dames ....ek kom alleen ....ga vroeg uitslaan

Re: 16-18 June Heidelberg 4x4

Posted: 15 Jun 2017 06:50
by TijmenvdS
Sit my naam ook op die lys vir saterdag asseblief :blonde: