Page 3 of 4

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 05 Feb 2017 10:30
by Rhett
Any pic's guys? I am very sad I missed it yesterday

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 05 Feb 2017 19:22
by Pieter B
It was a nice day out. It was great to do a new trail with new challenges.

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 05 Feb 2017 19:26
by Pieter B
A few more pics

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 05 Feb 2017 22:38
by Ds J
Mastag dis prastag! JALOERS!!

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 06 Feb 2017 09:57
by Jorrie
Dankie vir die fotos Pieter. Dit blyk dat julle dit baie geniet het!

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 06 Feb 2017 15:04
by georgeb
Nog so 'n paar....

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 06 Feb 2017 16:55
by iandvl
Ai... Daai baard van my.... En ek het nog agt maande om te gaan voordat ek kan skeer, of ek moet die boot charter betaal... :rolling:

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 06 Feb 2017 17:05
by georgeb
iandvl wrote:of ek moet die boot charter betaal... :rolling:
Don't pay the Ferry man....

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 07 Feb 2017 04:43
by Michael
:lol:

Re: Piesankloof 4x4 Trails: Saterdag 4 Februarie 2017

Posted: 07 Feb 2017 08:34
by iandvl
georgeb wrote:
iandvl wrote:of ek moet die boot charter betaal... :rolling:
Don't pay the Ferry man....
Toemaar George - beplan nie on die "ferry man" te betaal nie...

Daar is drie van ons betrokke met die "baard uitdaging". En die eerste ene wat skeer moet die boot betaal vir visvang op Sodwana... :rolling: :rolling: :rolling: