Page 11 of 35

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 10 Jul 2017 07:34
by offroadbiker
The river was as always great fun, The Moletotsi has some new obstacle's that was uncovered with the good rains, long stretches of sand, unfortunately also more mining taking place.

The Klein Lethaba also changed a bit, but not too much, some extra reeds to contend with, but the river is deteriorating with the mining .. lots more stretches of small rocky patches were no river sand.

Water to play in, but no real water crossings. We laid quite a bit of "virgin" track so that was great fun being the first one's to drive large parts of the Moletotsi, even some section of the Klein Letaba

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 12 Jul 2017 11:50
by Herrie
Hoeveel van ons gaan hier ry en gaan WEGRY saam met ons wees?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 12 Jul 2017 12:12
by Tinus lotz
Jip hulle gaan weer saam wag net om te hoor wie gaan saam....

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 12 Jul 2017 13:32
by Michael
Tinus lotz wrote:Jip hulle gaan weer saam wag net om te hoor wie gaan saam....
Gaan jy met jou 4.8 of jou 4.2? Ek wil julle petrol manne bietjie pakslae gee die jaar met die drag racing :layrubber:
Ons kan nou n mooi drag race event hou :biggrin:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 12 Jul 2017 16:24
by David M
Myself, Anzel and Tequila are in :thumbup:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 14 Jul 2017 09:14
by Herrie
Hoe laat moet ons die 9 Aug daar wees want ek ry van Kempton Park af?

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 14 Jul 2017 09:27
by Anthony Forgey
Herrie wrote:Hoe laat moet ons die 9 Aug daar wees want ek ry van Kempton Park af?

from post 1:
offroadbiker wrote:Basiese reelings vir die trip:

Vertrek Woensdag 09 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... (DIT IS 'n PUBLIEKE VAKANSIE DAG) - Konvooi vertrek 10h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 14 Jul 2017 14:11
by offroadbiker
Aangesien die 9 Augustus n vakansie dag is gaan ons kyk of dit moontlik is om dalk bietjie vroer weg te kom, niemand werk nie so almal behoort vroeg te kan wikkel.

Die plan is om reeds die 9de al n entjie in die rivier te ry, dit het 5 van ons dag en 'n half gevat in Moletots, dus met so groot groep gaan dit dalk heel moontlik nader aan 2 dae wees.

Finale reelings sal deurgegee word voor einde van die maand :thumbup:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 14 Jul 2017 20:45
by JoshJ
Michael jy gaan jouself net vas grou :lol:
Gaan jy in 3rde weg trek?
Ek staan actually n kans die keer en nou kan ek dit nie maak nie :thumbdown:

Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP

Posted: 15 Jul 2017 07:40
by Michael
JoshJ wrote:Michael jy gaan jouself net vas grou :lol:
Gaan jy in 3rde weg trek?
Ek staan actually n kans die keer en nou kan ek dit nie maak nie :thumbdown:
Ja broer dis jammer jy kan nie kom nie, sou graag bietjie weer saam met jou wou toer en kamp