Page 28 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 24 Mar 2017 12:27
by Alex Roux
iandvl wrote:
Wilkie wrote:Daars nie fotos nie ....dis n "ghost trip" gewees... :doh: :doh: :doh:
Dis juis my punt.... Baie teleurstellend. Het so uitgesien vir fotos. Ek is so teleurgesteld ek het sommer gister weer na al my fotos en videos van voor verlede jaar se trippie begin kyk... Hartverskerend - ek se vir jou... :rolling: :rolling: :rolling:
Orraait, julle moan-gatte















Besides that, I'm affraid I failed to record the most impressive runs, being:
a) Faan in the Supercharged Patrol on day 1 (the last monster dune),
b) Yster on day 1 (the last monster dune)
c) Michael on day 3 (but I think Michael has posted this one)

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 24 Mar 2017 17:46
by andredurand
Hoe kom kan ek nie die fotos sien nie ek is tog in ge log :confused: :confused:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 24 Mar 2017 18:19
by Tinus lotz
andredurand wrote:Hoe kom kan ek nie die fotos sien nie ek is tog in ge log :confused: :confused:
Andre jy moet op die link klick en op u tube loer :salute:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 24 Mar 2017 18:29
by Tinus lotz
.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 24 Mar 2017 19:01
by Tinus lotz
.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 19:08
by Ossewa
Foto's van die Duine Trip - deur Ossewaria via Ossewa

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 19:19
by Tinus lotz
Baie mooi gooi hulle :salute:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 19:29
by Ossewa
die internet is stadig en die foto's bietjie te groot..

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 19:35
by Michael
Mooi oom David, ek like die fotos.

Kyk asb of daar n manier is dat julle die fotos n bietjie kleiner kan kry, n paar van die manne se internet is baie stadig en hulle kan dot nie view nie

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 28 Mar 2017 20:00
by Ossewa
video's wil nie oplaai nie.. kan iemand vir my verduidelik hoe ek video's hier kan oplaai..die grootste aksie is daarin..