Page 18 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 03 Mar 2017 10:17
by Michael
Julle ouens is funny :lol: en ja ek het niks om te verloor nie so ek kan bietjie groot bek wees.
Ek dink die manne met die v8's is meer nervous as ek :wink:

Ek sal dalk net n nuwe air filter in sit, glo nie dit gaan help om nog krag te probeer maak nie........
Ek glo my traksie gaan voldoende wees, maar glo dit of nie, ek is eintlik baie nuskurig om te sien of hy n duin kan klim

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 03 Mar 2017 14:38
by Wilkie
Dis n PATROL" hy kan enige iets doen... :blonde: :blonde: :blonde:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 06 Mar 2017 13:01
by Tommie
Dag Maats,

Onthou asb R 300-00 kontant vir die Waterford roete, Hendrik neem dit by die hek of by die " Braaiduin " ( Dit is per voertuig )

Die R 350-00 vir Soutput roete kan in Lourens se rekening inbetaal word. Dit is dieselfde rekening vir die kamp fooie. Of as julle kontant vir hom wil gee.
( Ook per voertuig ).

Daar is spoel toilette en storte by Waterford maar ongelukkig nie by Soutput nie. Onthou genoeg drinkgoed en ys vir albei roetes.

Ek sal ook die ORRA 1,2 frequency gebruik vir die naweek, moet nog net die radios so laat opstel.

Groetnis

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 10:09
by jonathan
Damnit ek het regtig uitgesien na V8's, superchargers en warm diesels in die sand, maar tussen werk en familie gaan ek dit ongelukkig nie maak nie :doh:. So ek is van die maybe lys af... :thumbdown:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 20:04
by Tinus lotz
Shoe. ....kan ons nie maar al ry nie.... :lol: :redface:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 21:03
by Kagiso II
My Patrol aka InYathi is nognie klaar nie en die koste was nie in budget nie .. so ons is UIT vir hierdie een want 1 April is Richtersveldt Uitreik my.

my hartjie eet tjoklits

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 21:11
by hitsch
Is some one coming from Capetown and could bring me a small package along?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 21:16
by Tinus lotz
Yip the cape dudes are in big this year frans abri jasper mabe karl what can they help you with

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 07 Mar 2017 21:29
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Yip the cape dudes are in big this year frans abri jasper mabe karl what can they help you with

Frans, Abri, Jasper, Karl, if you are reading:

I may need to drive up from Cape side.
If that happens, I can do with some company on the way up.
Can you pm me about your travel plans, i.e. when you are driving up etc.
(Cell: Oh, eight, 3, 283, two, six, 5, six)

Thanks

Alex

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 08 Mar 2017 21:33
by hitsch
I have a envelope lying in Capetown and could organize delivery next week Tuesday to someone who could bring it along