Page 15 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 08:17
by David M
Tommie wrote:More Dawid

Jy kan by Griekwastad hout koop. Daar is n garage wat nog altyd goeie kameeldoring verkoop het. Jy hoef nie vanaf die states hout saam te ry nie.
Dankie

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 12:06
by Tommie
Dawid.

Geen probleem. Het vir Lourens gese dat daar van ons lede al vroer daar gaan wees. Geniet die mooi wereld.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 15:58
by David M
Tommie wrote:Dag Maats.

Jammer was ini bos, en die opvans baja swak daar...... Nee dit was vir werk en nie plesier nie. :biggrin: Ons kampplek is aan die suidekant ja. En dt is op WGS 84. Wanneer julle op die R64 ry, dit is die Groblershoop, Griekwastad pad gaan jy afdraai by die volgende koordinaat. S28.90374 E022.32596. Ry aan tot jy by n T aansluiting kom. S29.01150 E022.24448. Daar draai jy links. By die volgende koordinaat draai jy regs. S29.01150 E022.24448. Van hier af kan julle die kampplek se koordinaat insit. S29.04144 E022.20600.

Ons kampplek is aan die Suidekant. En dit is feitlik onmoontlik vir Lourens om n pin te drop vir ons want die sein is so swak daar.
Tommie - Jy het die selfde ko-ordinate vir die T aansluiting en die regs draai bo. Die ko-ordinate vir die afdraai van die Griekwastad/Groblershoop pad is ook nie te lekker nie.

Kyk asseblief op google maps vir die roete onder en se of ek reg is;

Van Griekwastad/Groblershoop pad draai (links as jy van Griekwastad kom of regs as jy van Groblershoop kom) by;
-28.930629,22.326065
S28*55'50.3"E022*19'33.8"

Ry tot by T aansluiting en draai links;
-29.011700,22.244536
S29*00'42.1"E022*14'40.3"

Ry tot by;
-29.041030,22.269869
S29*02'27.7"E022*16'11.5"
en draai regs

Ry tot by;
-29.039673,22.209400
S29*02'22.8"E022*12'33.8"
en draai links in kampplek in.

Kampplek se ko-ordinate is;
-29.04144,022.206000
S29*02'29.2"E022*12'21.6"

En as ek reg is is dit beslis op die noord oewer en nie die suid oewer nie. Die een onder die bome en nie die een wat oop is. Op google maps is hy aangedui as "Boegoe Rivier Kamp".

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 16:04
by Michael
Dave, I also get the same location for the camp.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 16:36
by David M
Michael wrote:Dave, I also get the same location for the camp.
Do you agree that it is definetly on the north bank and not the south one as previously stated?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 18:54
by Wilkie
Dawid jy sal maar ons scout moet wees jong... :lol: :lol:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 26 Feb 2017 19:02
by David M
Wilkie wrote:Dawid jy sal maar ons scout moet wees jong... :lol: :lol:
Nie lus om te "scout" na 800 km op die pad.

Liewerste die "Be prepared" scout

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 27 Feb 2017 02:54
by Michael
David M wrote:
Michael wrote:Dave, I also get the same location for the camp.
Do you agree that it is definetly on the north bank and not the south one as previously stated?
Jip, I tripple checked it and everuthing indicates that it is on the Northen side.

Tommy as jy kan confirm of ons dot reg het of nie?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 27 Feb 2017 12:14
by Tommie
Dag Maats.

Dawid, jy is heeltemal reg met jou koordinate. Jammer my fout.

Michael. En jy ook reg dt is aan die Noordekant. En die pin op jou google kaart is reg.

Jammer vir die foute.

Groete.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 27 Feb 2017 13:12
by David M
Dankie Tommie.

So die regte aanwysings is;

Van Griekwastad/Groblershoop pad draai (links as jy van Griekwastad kom of regs as jy van Groblershoop kom) by;
-28.930629,22.326065
S28*55'50.3"E022*19'33.8"

Ry tot by T aansluiting en draai links;
-29.011700,22.244536
S29*00'42.1"E022*14'40.3"

Ry tot by;
-29.041030,22.269869
S29*02'27.7"E022*16'11.5"
en draai regs

Ry tot by;
-29.039673,22.209400
S29*02'22.8"E022*12'33.8"
en draai links in kampplek in.

Kampplek se ko-ordinate is;
-29.04144,022.206000
S29*02'29.2"E022*12'21.6"

Op google maps is hy aangedui as "Boegoe Rivier Kamp".

So the correct directions are;

From Griekwastad/Groblershoop road turn (left if you are coming from Griekwastad or right if you are coming from Groblershoop} at;
-28.930629,22.326065
S28*55'50.3"E022*19'33.8"

At T junction turn left;
-29.011700,22.244536
S29*00'42.1"E022*14'40.3"

Drive to;
-29.041030,22.269869
S29*02'27.7"E022*16'11.5"
and turn right

Drive to;
-29.039673,22.209400
S29*02'22.8"E022*12'33.8"
and turn left into campsite.

Camp sites co-ordinates are;
-29.04144,022.206000
S29*02'29.2"E022*12'21.6"

On google maps it shows as "Boegoe Rivier Kamp".

Michael if you want to make us one of your nice maps between all your curries please feel free.