Page 13 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 10:24
by Wilkie
thx Michael... :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 11:15
by Tinus lotz
Drags.....het iemand gesê om ga dice???? :lol: :layrubber: :layrubber: :layrubber: :layrubber: :blonde: :blonde: :bravo:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 16:02
by David M
Michael wrote:Ok hier is die coordinate, dit is n "decimal degrees", maar ek kan dit ook post in "degrees, minutes, seconds" as iemand dit eerder verkies.
Ek het dit op die eerste bladsy ook reg gemaak.

Tommie kan jy net bevestig of die kamp plek aan die noorde of suide kant van die dam is?

Waterford roete.
-28.939750°, 22.352111°

Boegoeberg eco resort.( Kamplek).
-29.041444°, 22.206000°

Soutput Roete
-29.003861°, 22.222528°
Thanks Michael. My GPS takes all the formats and Tommie's and yours say south side but let's just be sure as they are so close.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 17 Feb 2017 19:31
by hitsch
Guude
It's important to have the right map datum
Wgs 84 is the most common but one have to make sure
Otherwise it will have differences
It doesn't matter. Decimal or minutes,seconds
Greetings

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 18 Feb 2017 11:24
by Tommie
Dag Maats.

Jammer was ini bos, en die opvans baja swak daar...... Nee dit was vir werk en nie plesier nie. :biggrin: Ons kampplek is aan die suidekant ja. En dt is op WGS 84. Wanneer julle op die R64 ry, dit is die Groblershoop, Griekwastad pad gaan jy afdraai by die volgende koordinaat. S28.90374 E022.32596. Ry aan tot jy by n T aansluiting kom. S29.01150 E022.24448. Daar draai jy links. By die volgende koordinaat draai jy regs. S29.01150 E022.24448. Van hier af kan julle die kampplek se koordinaat insit. S29.04144 E022.20600.

Ons kampplek is aan die Suidekant. En dit is feitlik onmoontlik vir Lourens om n pin te drop vir ons want die sein is so swak daar.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 18 Feb 2017 14:44
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Drags.....het iemand gesê om ga dice???? :lol: :layrubber: :layrubber: :layrubber: :layrubber: :blonde: :blonde: :bravo:
Ja Lotz...hulle gaan dice...waarmee gaan jy

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 18 Feb 2017 14:59
by Tinus lotz
Met my 4.8 miskien my bakkie ook :thumbup:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 18 Feb 2017 16:29
by Wilkie
Lyk vir my of daar n paar ex petrolkoppe wat nou koorsteen skropper geword het wil ie kans vat nie.....
Nou vat hulle sommer een van elk :surprised: :surprised: :lol:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 19 Feb 2017 07:00
by Tommie
Mens kan amper Tinus se van wat LOTZ is verander LUTZ toe, soos in Jeff Lutz in Street Outlaws. :biggrin: :biggrin:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 19 Feb 2017 17:27
by David M
Tommie - Is daar geen wat ons naby kan koop of moet on maar van Jhb vat?