Hi Christianhitsch wrote:I have a envelope lying in Capetown and could organize delivery next week Tuesday to someone who could bring it along
Looks like I will fly down on 16th and drive up from CT on 17th.
So you can PM me to arrange.
Hi Christianhitsch wrote:I have a envelope lying in Capetown and could organize delivery next week Tuesday to someone who could bring it along
Apies - Ek bring die Pitbull saam Solank die Apies nie Bobejaane is.....Tommie wrote:Dag Maats.
Ian kan jy asb help met die frekwensies vir ORA 1, ORA 2. Ek dink dt is die 2 kanaale wat ons sal gebruik.
Maats onthou maar om genoeg muskiet spuitgoed saam te bring. En dan ook gif vir die miere. Daar is apies wat ook pla, kettie en albasters werk goed vir hulle.
Kan ek ook asb n indikasie kry van wie op watter dag daar sal wees, sodat ek kan weet of ons gaan moet begin soek.
Wanneer julle ry, ry asb versigtig, die van julle wat deur Kuruman ry, moet asb nie daar stop nie, en wees maar op die uitkyk vir gryp diewe. Sluit die deure en maak sekker dat daar nie dinge is wat los rond le nie, hulle steel dit af terwyl jy ry.
Groete
Users browsing this forum: No registered users and 11 guests