Page 13 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 13:58
by JohnBoyZA
Wow, great fotos! :salute: :thumbup:

Luv die een met die beeste agter...

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 14:55
by Wilkie
Dankie vir almal met daai kamera's wat sulke mooi fotos geneem het.... :thumbup: :thumbup:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 15:24
by Ria Pieterse
Ossewa wrote:Baie Dankie aan almal wat die Swaziland 2017 -rit, so interessant gemaak het. Selfs ek, Ria Pieterse, wat soms twyfel aan is dit nou veilig of nie, het die Patrols my gewys waar Dawid wortels gegrawe het, kan hul bo-oor ry. Ek wil net die 3 Volschenk-broers bedank dat hul uit hul pad gegaan het om dit vir ons so gemaklik moontlik gemaak het, hul gasvryheid is van uitstaande waarde. As David Volschenk sê hy ry 20 voor 8, dan maak hy so :lol: dis 'n Dawidmotto, ek ken dit goed.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 04 May 2017 11:16
by Ria Pieterse
Dag 2 begin met 'n mooi reënboog en eindig ook met een, as jy dit raakgesien het..

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 04 May 2017 20:21
by Ria Pieterse
Swaziland is modern met stede vol winkelsentrums, skole en huise, teaters, kerke. Die koning van Swaziland het die 19de April 49jr oud geword en sy Verjaarsdag is gevier by die Siteki stadium, ons het daar verby gery, met ons reis van 10 dae in Swaziland. Ons was vir 5 dae by Hlane Royal Park, voor ons aangesluit het by die Patrolrit.

Dag 2 ..padlangs was die landskap mooi groen, met mense en diere orals.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 04 May 2017 20:54
by DEVOLSCHENK
En almal soek "sweeties"

Dankie aan al julle ouens wat meegedoen het. Dit was net weereens n bewys dat Patrol-ouens en vrouens tops is.

Dankie almal

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 05 May 2017 06:44
by TijmenvdS
Lyk na n vreeslike lekker trip.
DEVOLSCHENK wrote:En almal soek "sweeties"
Desember was ons deur Lesotho en al die kinders het ook sweets gesoek. Dit is baie jammer dat toeriste hierdie bedelaar mentaliteit geskep het. Dit het so erg geraak dat ons in sekere townships selfs met klippe gegooi is.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 06 May 2017 19:09
by Ria Pieterse
Dag 2

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 06 May 2017 20:59
by PathMaker
:coolphotos: :woo:
Got so many amazing photo's but here some of the highlights!

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 07 May 2017 19:42
by Wilkie
Nice Pic's Mrs Van...... :dogrun: