Page 12 of 13

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 02 May 2017 18:38
by SJC
Wie is dit?

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 02 May 2017 19:34
by PathMaker
Dit was "Mad Max" aka Dawid se oudste broer Vollie. Hy het sy jongste broer se bakkie gery.
Hy kan maar!
Drive it like you stole it ... or it not yours!

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 02 May 2017 20:20
by SJC
PathMaker wrote: Drive it like you stole it ... or it not yours!
:rolling:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 02 May 2017 21:51
by Tinus lotz
Daai is my motto :salute:

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 09:20
by PathMaker
Here are a few photo's for now. More to follow. Van

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 11:09
by Ossewa
Baie Dankie aan almal wat die Swaziland 2017 -rit, so interessant gemaak het. Selfs ek wat soms twyfel aan is dit nou veilig of nie, het die Patrols my gewys waar Dawid wortels gegrawe het, kan hul bo-oor ry. Ek wil net die 3 Volschenk-broers bedank dat hul uit hul pad gegaan het om dit vir ons so gemaklik moontlik gemaak het, hul gasvryheid is van uitstaande waarde. As David Volschenk sê hy ry 20 voor 8, dan maak hy so :lol: dis 'n Dawidmotto, ek ken dit goed.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 12:12
by Ossewa
Die vorige kommentaar was van myself Ria - Dawie Pieterse se vrou, ekskuus, hy twyfel nie aan sy Patrol se vermoeëns nie, hy pak die bul by die horings..

Dag 1 of dag 2 sal ek by die foto's skryf.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 12:53
by Michael
Baie mooi fotos Ria!!

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 13:42
by Ria Pieterse
Dankie Michael. Ekskuus die een foto met die rooi Patrol aan die linkerkant se agterkant is Christo Boegman se Patrol en nie Graham Cumming nie.

Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!

Posted: 03 May 2017 13:44
by Ria Pieterse
Mooi foto's Graham en Vanessa!