Page 2 of 3

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 10 Aug 2016 12:46
by Herrie
Ek hoop ons kry genoeg Patrols! :thumbup:

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 16 Aug 2016 08:22
by Herrie
Ek hoop ons gaan nog 4 Patrols kry vir die Fun day!

Die koste is net R100-00 per voertuig en George het laat weet dat die Klub daarvoor sal betaal.

Ek moer Vrydag be 'n specialist wees en ek weet nog nie of hulle die naweek ook nog toetse gaan laat doen nie - so miskien kan ek net daar by julle wees om te kyk wat julle gaan doen.

Ons het al reeds 5 voertuie in die span 1 en net een Patrol in span 2 - elke span het 5 voertuie nodig.

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 16 Aug 2016 22:16
by Kagiso II
Sit vr ek en my Dwergie by met iNyathi

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 16 Aug 2016 22:28
by Alex Roux
Jammer Kobus
Ons is weg die naweek, anders was ek daar
Hoop julle kom reg

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 17 Aug 2016 07:01
by Herrie
Name: Vehicle:
1. Pieter HB
2. Tim Terrano
3. Billy Terrano
4. Noel HB - require a co-driver
5. Vaughn H - require a co-driver

Team 2
Name: Vehicle:
1. Andre Patrol
2. Renier Vosloo
3. Mac en Dwergie
4.
5.

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 17 Aug 2016 11:09
by Herrie
Kyk hierna:

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 17 Aug 2016 14:38
by georgeb
E-pos aan al die manne op die lys gestuur.

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 18 Aug 2016 16:09
by georgeb
Nou bevestiging gekry - indien ons tweede span nie vol is nie, sal lede van ander Klubs by ons ry....

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 18 Aug 2016 17:15
by georgeb
Name: Vehicle:
1. Pieter HB - bevestig
2. Tim Terrano - bevestig
3. Billy Terrano - bevestig
4. Noel HB - require a co-driver - bevestig
5. Vaughn H - require a co-driver - bevestig

Team 2
Name: Vehicle:
1. Andre Patrol - bevestig
2. Renier Vosloo - bevestig
3. Mac en Dwergie - bevestig
4.
5.

Glyn Demmer will also attend.

Re: Interclub Family Fun day - Rhino Park: 21 August 2016

Posted: 18 Aug 2016 17:19
by iandvl
George - jammer. Ek is uit. Die trok het bietjie gearbox issues. Alles het begin opppad Lesotho in. Ek is soontoe en terug en ek is tot die river trip deur (want mens kan met 'n Nissan) maar dit is nou tyd dat hy aandag kry. Hy gaan Dinsdag in Graham toe om bietjie TLC te kry. Ek hoop die rekening is nie die steil nie... :)