Page 25 of 27

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 11:08
by Alex
Here Ara a few photos from Annika of the week end!
Im still loading few youtube clips. will share the links with you guys soon soon
Alex
IMG_0836 (2).JPG
IMG_0836 (2).JPG (1.53 MiB) Viewed 2583 times

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 11:35
by Peter Connan
Thanks Alex, Annike got some great photos!

I want that last one...

I have not even got to my photos of gbe rock yet, and better go search for a photo of Dirk too.

Ek dink die rede dat ons soveel meer speel is dat Patrolliery nou maar net lekkerder is as Cruiserry. Maar ek het nog nie baie Cruiserry gepleeg nie.
:biggrin:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 18:45
by Peter Connan
Dirk, dis amper asof jy glad nie daar was nie. Ek skaam my om te se, hierdie is die enigste foto wat ek van jou het:
DirkODP.jpg
DirkODP.jpg (446.64 KiB) Viewed 2550 times
Ook Andre het relatief min "airtime" gekry:
AndreODP.jpg
AndreODP.jpg (426.18 KiB) Viewed 2550 times
Nog so 'n paar, die van Sondagoggend toe die meeste mense al weg was:
AlexMudODP.jpg
AlexMudODP.jpg (420.08 KiB) Viewed 2550 times
ALexFlexODP.jpg
ALexFlexODP.jpg (484.53 KiB) Viewed 2550 times

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 27 May 2016 06:48
by offroadbiker
Ja nee wat kan ek se, meer van die Lux wat ek saamgebring het :redface:

Gelukkig is ek nie fyngevoelig nie... as dit Cedric was sou hy gese het dit is Diesel "envy" :rolling:

Maar dit wil lyk of daai patrol sticker op die Lux begin werk, Rudgar is so op die uitkyk vir 'n 3.0L Patrol :woo:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 27 May 2016 07:38
by Michael
very nice!!! geweet hy sal reg kom :clap:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 27 May 2016 08:07
by Michael
Peter Connan wrote:Die profiel het niks met die wydte te doen nie. Onder die metriese stelsel is die eerste gedeelte die wydte op die breedste plek. Die profiel is die hoogte van loopvlak tot rim, as 'n persentasie van die boegenoemde wydte.
It's expressed in mm. 285 is the width, 75 is the height of the sidewall expressed as a percentage of the width. There's 25.4 mm in one inch. So, here we go:
285 x .75 = 213.75
213.75 / 25.4 = 8.41 = sidewall height
8.41 x 2 = 16.82
16.82 + 16 (diamter of rim) = 32.8 = height of tire

285 / 25.4 = 11.22 inches = width of tire

So, on paper, your 285/75 R16 is 32.8 X 11.22 inches

Dus is my 305/70 eintlik smaller as n 285/75/16 en as ek die loopvlak meet is dit wel so

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 27 May 2016 08:37
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Rudgar is so op die uitkyk vir 'n 3.0L Patrol :woo:
Wys jou net Dirk.
Moet nooit opgee op jou vriende nie.
Een of ander tyd sien hulle die lig!

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 27 May 2016 08:40
by offroadbiker
:thumbup: :thumbup:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 28 May 2016 11:08
by Bekker
Michael wrote:Hier is Josh se "vinnige" klim :clap:

Na aanleiding van die paar videos wat ek gekyk het was ek verbaas hoe gemaklik Josh se 3.0 GL die klim gedoen het met relatief min "wheel spin"
Waaraan kan mens dit toeskryf -dalk bande- of is die 3.0 GL net eenvoudig goed met sulke terrein,??????
Groete

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 28 May 2016 11:35
by Tinus lotz
Hy het n ander lyn gevat . Bietjie meer momentum minder mense in die kar ....baie krag en know how.... :rolling: josh het daai een geace ...daai 3l loop mooi en stmaxx takkies teen regte druk trap mooi vas....