Page 24 of 27

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 08:00
by Michael
Ja Dirk, jy het baie "street credit" verloor met daai move :naughty:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 08:06
by JoshJ
Dirk ek is vas oortuig as jy my lyn gery het, sou jy hom kon ry met die LSD. Daai klip gaan nerens. So daar sal weer n kans wees QQQ

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 08:10
by offroadbiker
Het hom al gery, en sal hom weer ry, wil net daai LSD so bietjie laat werk :thumbup:

Ek is ook nog nie oortuig daai powerbrake is beter as die oorspronklike nie, mu Goue GQ het beter brieke gehad volgens my as die groene.... of ek het 'n sterk verbeelding :rolleyes:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 08:43
by Michael
Ek stem saam met jou Dirk, kry net eers jou LSD om te werk.

Jou Patrol se brieke is glad nie great nie...... Hy briek nie soos hy moet nie. Dalk moet jy weer terug gaan Ferodo toe? Daai powerbrake is meer vir racing as ek dit nie mis het nie?

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 08:48
by bogeyman
Ja Dirk. Daai groen kar se skuilnaam is Brandewyn , want dit het ok nie brieke nie :rolling:

Jy is nie alleen stiefkind nie. Lyk my ek het so suutjies daai klippie opgery dat daar ook geen foto is nie!
En ek wonder ook wie het die beste donuts gemaak?

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 09:05
by Michael
Ja ek sal like om toe hoor hoe die ander mense se donuts was? Ek het nie almal sin gesien nie

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 09:07
by offroadbiker
Darem evidence jy was daar...............

My kamera was ook daar, miskien moet ek hom volgende keer dalk net gebruik :redface:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 09:20
by bogeyman
Die het ek nou al gesien , maar nog niks teen die klip op nie! Fokus.

Ek dink ons moet n Top Gear styl "scorecard" opstel om te sien hoe die cruisers en hulle mense gevaar het in die "friendly rivalry"

Met kategories soos : Entoesiasme , Aartappel/klinker grootte , voertuig waarde ens.

Die laaste een is net daar om hulle beter te laat voel.

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 10:25
by Tinus lotz
Daai rooi gq bly maar een van my favourite patrollies .....mind you ek het eers met hom gery en toe my eerste een gekoop ....ons almal geniet ons 4x4 karre ....die nawrrk het ons weer gesien dit gaan oor die mense en die saam speel.... :thumbup:
Tog dink ek die cruiser manne speel te min dis hoekom hulle vinnig skrik vir baie van die hindernisse ..practice makes perfect en omdat ons mekaar help en wys raak dit makliker om te aim and shoot...
Enige jap 4x4 is goed dis meer die moer wat die stuurwiel vashou se goene wat bepaal waar hy gaan ....as julle verstaan wat ek sĂȘ.....
WANNE GAAN ONS WEER??? :mytwocents: :lol: :pray: :thumbup:

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Posted: 26 May 2016 10:44
by FordGuy
bogeyman wrote:Die het ek nou al gesien , maar nog niks teen die klip op nie! Fokus.