Page 18 of 27
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 07:11
by Tinus lotz
Mooi mater
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 07:12
by David M
Gentlemen - Thank you for a very enjoyable weekend.
Michael - Thank you for uploading the vid.
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 07:17
by Herrie
Ek is baie bly oor die inligting dat daar nog steeds bewys is dat die Patrol baie makliker ry as ander 4x4 voertuie!
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 09:11
by JohnBoyZA
Always great to have some sort of rivalry even if it's diesel vs petrol, lockers vs none, OME vs TJM, Cruisers vs Patrol!
By accounts you chaps did it with fantastic camaraderie ... lekker man, lekker. Well done
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 11:24
by FordGuy
Goeie dag almal wil gou by julle hoor ek het n n paar foto van saterdag van oom koos se klip toe julle manne gery het kan ek dit hier post, ek was die man met die klein klein ranger bakkie..
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 11:26
by offroadbiker
Plak daai kiekies
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 11:44
by JoshJ
Ja plak hulle pls.
Daai ranger het mooi geloop
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 12:00
by FordGuy
Ja dankie moet se hy my ook verbaas
Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Posted: 24 May 2016 12:36
by FordGuy
- _DSC1507-2.jpg (8.19 MiB) Viewed 5089 times