Page 3 of 4

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 27 Jan 2016 16:36
by iandvl
Updates from NORC forum:

1. Kobus Pienaar;
2. Stompie Pienaar;
3. Andre Durand;
4. Ian de Vliiers;
5. Ian se Pa;
6. Pieter B
7. Ricster with Cillus riding shotgun;
8. Christo Boegman?
9. Henning S.
10.André Vorster
11. Deon Wilmans
12. Gavin Lauder

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 29 Jan 2016 09:08
by PeetO
Almal dink Groenkloof is ou maklike baantjie, en ek ook - maar net om te wys wat kan gebeur as dit kwaai gereën het soos 'die spesifieke dag in Desember.

Sien video hieronder.

Het die aangetroude Amerikaanse familie maklik deur die water hindernis wat ek al seker 10 keer gery het gekry. Die moeilikheid het begin toe ons moes omdraai en die hindernis terug moes ry omdat die verdere gedeelte net te diep was. Het skielik in dieper spore beland en voor jy kan sê knipmes was my hoë Patrol tot byna by die venster onder water nadat die enjin gevrek het. Ons waterbottels het in die kar rondgedryf en die water het binne tot by ons sitvlakke gekom.

Hierdie was 'n groot :redface: verleentheid vir my maar die positiewe is dat ek die ongelooflike Patrol 2 keer aan die gang kon kry in die diep water en ons op ons eie kon uitry!

Hierdie "safari" van ons deur Groenkloof (lion King wereld wereld) en dat ons dalk tussen die "krokodille" :blonde: sou moes uitswem was die Amerkaners se hoogtepunt van hulle vakansie in Suid Afrika!



https://onedrive.live.com/?authkey=%21A ... ot&o=OneUp

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 29 Jan 2016 10:09
by PeetO
1. Kobus Pienaar;
2. Stompie Pienaar;
3. Andre Durand;
4. Ian de Vliiers;
5. Ian se Pa;
6. Pieter B
7. Ricster with Cillus riding shotgun;
8. Christo Boegman?
9. Henning S.
10.André Vorster
11. Deon Wilmans
12. Gavin Lauder
13. Peet Oosthuizen

Hoop nie iemand wil nou hulle name skraap na die vorige post

Peet

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 29 Jan 2016 10:48
by Herrie
Baie dankie dat julle op die lys is!

Ek gaan daar met my Patrol wees en my seun gaan daar met sy Safari wees.

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 31 Jan 2016 16:56
by Herrie
Baie dankie dat julle daar was! :thumbup:

Ons was 20 voertuie en 13 van hulle was Patrols en net een Safari en my seun het vir die eerste keer met sy Safari 4x4 gery en nie sleg gedoen nie. :blonde:

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 31 Jan 2016 20:08
by Picasso
Great event, beautiful venue, vehicle friendly track, many nice Patrols and a bunch of great people.

Thank you all.

And special thanks to Kobus and everyone else who organized this event . :thumbup:

Best regards

Henning

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 31 Jan 2016 20:25
by Alex Roux
Did this really happen?

Pictures?

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 31 Jan 2016 20:55
by Tinus lotz
Jip waars die prictures????

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 01 Feb 2016 08:25
by ricster
Pictures???.....hahahaha.... we were too busy splashing through the mud!!!

Great day out guys!!! It was nice to see everyone again.... look forward to the next one !!!

( PS )..... To the guy that I met just before we were leaving if you are reading this..... send me a PM once you are registered on the site and I'll send you all the info you need !!

Re: NOROC: Sunday 31 January 2016 - Groenkloof Pretoria

Posted: 01 Feb 2016 14:38
by Herrie
Daar is baie fotos op ons Klub website! :blonde: