Page 13 of 14

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 15 May 2016 05:40
by bogeyman
A big thank you to Jorrie , Nissan offroad club and the sponsors.
It was a great day and the braai at the end was brilliant. I have never seen a pile of t bone steaks like that before. :thumbup:

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 15 May 2016 07:10
by andredurand
Dit was :thumbup: :thumbup: :thumbup: Jorrie dit was bakgat vir jou en aldie sponsers
:salute: :salute:

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 15 May 2016 13:20
by ChristoSlang
Yep, dankie vir al die werk met die reelings, Jorrie!

Ek het van hierdie gedoente gehou - 'n ewenaarslot / traksiebeheer demonstreerder:
Diff-lock tester.jpg
Diff-lock tester.jpg (421.31 KiB) Viewed 4527 times
Hierdie ou was nie deel van ons groep nie, maar niemand het die moed gehad om dit vir hom en sy groepie vriendinne te vertel nie:
Vogelstruis.jpg
Vogelstruis.jpg (339.89 KiB) Viewed 4527 times

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 15 May 2016 18:24
by Jorrie
Dankie aan almal vir die ondersteuning!!

Dankie aan Mark White Nissan, Nissan SA, Securetech, Cross Country en Sandwani vir julle ondersteuning.

Die klub het 'n uitstekende dag geniet.!!!

SANDWANI het hulle self baie goed vergeld en 'n uitstekende dag gereel.

Dankie ook aan Glyn Demmer, George Britnell, Kobus Pienaar, Christo van Rensburg, Vaughn Ashford, en al die ander helpers. Julle het regtig gehelp om die dag 'n sukses te maak!!!

Nou vir die Patrol 65J verjaardag, Hardbody 25j verjaardag en die Klub se 10 j verjaardag bash.
Kom ons ondersteun dit!!

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 08:15
by offroadbiker
so paar...

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 08:23
by offroadbiker
En die "Toy-Nissan" :redface:

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 08:46
by Herrie
Baie dankie vir die fotos en ek kon darem videos kry as ek met my Safari ry!

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 09:07
by ricster
The sky may have been grey.... and not 50 shades of grey either, but Jorrie, it looks like you and the Nissan club arranged a fantastic day outing .... Well done :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 09:47
by Jorrie
Dankie vir die fotos Dirk!

Re: SANDWANI 14 May 2016

Posted: 16 May 2016 10:01
by iandvl
Dit lyk asof dit feeste was. Jammer ek kon nie saamkom nie. Die lewe gaan maar dol die laaste rukkie... :(